Meraai sê vir Gatiep: "Djy moenie dink djy sal by die hemel se hek kan ingaan as djou asem so na drank stink nie!"
Gatiep: Dja Meraai, djy hou djou baaaie slim né Maar daar is n technical point van hemel toe gaan wat djy nie van weetie. My asem ganie saamie, ek blaas hom mos hier yt!"
Groetnis
Silencio






Reply With Quote

Bookmarks