
Originally Posted by
Nordika
Dis seker hoekom so baie seuns deur Roomse priesters van Jahweh gemolesteer word. Dis 'n siek geloof.
Jahweh se hoofkwartier is deesdae nie meer op 'n berg in die Arabiese Woestyn nie. Dit is in Rome en Jahweh se hoof verteenwoordiger om aarde is nie meer Kájafas nie, maar die Pous van die Rooms Katolieke Kerk.
Rome was deur die eeue bekend as die stad van die sewe berge/heuwels. (Sien Seven Hills of Rome.)
4 En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en pêrels, en sy het in haar hand 'n goue beker gehad, vol gruwels en die onreinheid van haar hoerery;
5 en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde.
6 En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien.
7 Toe sê die engel vir my: Waarom het jy jou verwonder? Ek sal jou die verborgenheid van die vrou vertel en van die dier met die sewe koppe en die tien horings, wat haar dra.
8 Die dier wat jy gesien het, was en is nie, en sal uit die afgrond opkom en na die verderf vaar; en die bewoners van die aarde wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe geskryf is nie, sal hulle verwonder as hulle die dier sien wat was en nie is nie, alhoewel hy is.
9 Hier kom die verstand wat wysheid het, te pas. Die sewe koppe is sewe berge waar die vrou op sit.
Openbaring 17
Seven Hills of Rome, group of hills on or about which the ancient city of Rome was built. The original city of Romulus was built upon Palatine Hill (Latin: Mons Palatinus). The other hills are the Capitoline, Quirinal, Viminal, Esquiline, Caelian, and Aventine (known respectively in Latin as the Mons Capitolinus, Mons Quirinalis, Mons Viminalis, Mons Esquilinus, Mons Caelius, and Mons Aventinus). (Britanica.com)
|
Bookmarks