Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 5 of 5

Thread: Simboliek van Agt (8)

  1. #1
    Member
    Pionier will become famous soon enough
    Pionier's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Boerland
    Posts
    147
    Rep Power
    21

    Gisteroggend ry ek in Pres. Brandt straat(nog oorspronklik) (is dit toevallig dieselfde van as 'n ander bekende dame?) in Bloemfontein my oog val op die pragtige Vierde Raadsaal dié een met Genl De Wet se ruiterbeeld op die hoek. Die ingang rus op twaalf pilare met die woorde "Republiek van die Oranje Vrijstaat" uitgekap in klip. (Nog oorspronklik). Wat my opval is dat die name ongedeurd is.

    Die koepel dak is op 'n agtkantige struktuur gebou, die lemoenboom op die staalhek dra agt lemoene. Wat is dit met "8".? Agt is die volmaakte getal draai hom op sy sy, dan is hy weerskante dieselfde " ∞ ". Dit laat my dink aan iets wat Oom Klasie gesê het van 'n Vrouw wat op haar sy lê, met 'n druiwetros. Het die twee iets in gemeen?.........

    Groete

    Pionier
    Last edited by Die Ou Man; 13th January 2008 at 20:58. Reason: Opskrif aangepas

  2. #2
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Pionier.

    Die Vierde Raadsaal is vol simboliek. Daar is 'n publikasie beskikbaar wat die simboliek uitlig en bespreek. "Boodskap aan die Boere"

    Die is die simbool vir oneindigheid. Dit sê reeds alles.

    Ek het op Koningin van die Suide effe geraak aan die visioen waarna jy verwys. Die meisiekind is direk gekoppel aan ons vryheid en aan die Wederkoms.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  3. #3
    Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about
    Stefanus's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Oos-Londen
    Age
    49
    Posts
    1,287
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 1

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    .... Vierde Raadsaal ... met die woorde "Republiek van die Oranje Vrijstaat"....

    Die koepel dak is op 'n agtkantige struktuur gebou, die lemoenboom op die staalhek dra agt lemoene.
    Pionier die volgende skakel bring ons ook na die gebou: "WYSHEID"

    Liefdegroete,
    Stefanus

  4. #4
    Member
    Jaco Slabbert is on a distinguished road
    Jaco Slabbert's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Gauteng, Springs
    Posts
    24
    Rep Power
    22

    Hallo almal

    'n Intressante program gisteraand op The History Chanel - The Roslyn cross and the Da Vinci code. Al die tempels wat die Knight Templars gebou het was gebaseer op die octogram (8 kante). Dan ook die roos en die lemoen wat ingemessel is in die binnekant van die dakke.

    Groete Jaco

  5. #5
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Jaco, let op Salomo se tempel links. Aan die regterkant is die INRI kruis.

    Vir die interessantheid daarvan. Salomo in Engels, kan so opgebreek word.

    Sol-om-on

    Sol = Son (Latyn)
    Om = Son (Egipties)
    On = Son (Egipties)

    Liefde groete.

    Die Ou Man

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites