http://www.boerevryheid.co.za/forums...terugkry/page2 Gaan lees gerus hier verder.Hierdie manne lyk my het n plan.Hoop net nie die VN spul het weer iets hiermee te doen nie.
http://www.boerevryheid.co.za/forums...terugkry/page2 Gaan lees gerus hier verder.Hierdie manne lyk my het n plan.Hoop net nie die VN spul het weer iets hiermee te doen nie.
Die drie Fleur de Lills
Wat geprofeteer is, sal realiseer.
Daar gaan egter nie Boere Republieke wees nie. Daar gaan slegs een Boerland wees, waarin die Wysheid van Atlantis uitgeleef gaan word.
Hierdie ideaal gaan nie deur ideologiese regses, verregses en hulle Joodse stamgod Jahweh, bewerkstellig word nie, maar deur regdenkende Boere as werktuie van die God van Hemele en Aarde.
Toevallig was die Boere vasgeverf in die party politieke speletjies van Botha en Hertzog met hulle twee partye net na die Boere oorlog.
Sogenaamd om die verraaiers en die hensoppers en die hanskakies en die joiners weer saam met die Bittereinders te algameer.
Die term Afrikaner laat my sterk aan hierdie dink.
EK persoonlik dink die ontwaking het maar net begin maar dit is goed om dit te sien gebeur.
Oortuiging is veel makliker as nat handdoeke.
Die stamgod en die israeliet is gelukkig nou ook waar hulle hoort.Mooi netjies vasgeverf in hulle etopia en euforie.Die stryery kom nog tussen die Yawhisme en die Skepper van Hemel en Aarde.Ek het intussen met verskeie persone gepraat en die plan is blybaar nie om die VVO en die NWO nader te trek nie.Geheimsinnig is hier die wagwoord.
Die drie Fleur de Lills
Naand Boerland,
Ek loop nie die politieke pad nie, want die geskiedenis wys dis gedoem eeue gelede al, tevergeefs keer op keer... logika hou my weg daarvan.
Ek wil egter hier 'n gedagte in die donkerte loslaat...
maar tussen Jawehiste, Yawehiste, en elkeen wat verkies om aan die doodskruis godsdiens waarvan daar derduidende denominasies is gebonde te wees. Saamstaan is soos water en olie... nat handdoeke en al.die geveg gaan nie tussen Yawehisme en Die Skepper van Hemel en Aarde wees nie...
Sterkte met die pad in elk geval...
Die wat van "Bo" gebore is sal nie deelneem aan hierdie geveg nie, want materialisme is nie die doelpunt en middelpunt van ons bestaan nie...
groetnis
knipmes
Die politieke pad is n doodgebore pad.Ongelukkig om n Volk te kry wat afvallig geword het moet jy hulle weer op n manier bymekaar trek.
Daar is net n paar maniere wat bestaan.Die NP het dit probeer doen om n patriotiese nasionalistiese gevoel te laat ontwaak.Hulle het klaaglik misluk.
Dit is tyd vir nuwe denke.![]()
Die drie Fleur de Lills
Lol!!!!!!!!!!!!!!!!
Last edited by Silencio; 20th January 2011 at 18:34.
How can one expect to have his prayer heard for mercy by what is above him when he shows no mercy for what is beneath him?
Bookmarks