Pieter, as jy ooit hierdie lees, onthou tog...


Mat 10:1 En Hy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees.



Moet jou nie aan enige iets of iemand, veral nie uit die kerk, steur nie! Doen wat jy gestuur is om te doen, die mensekinders het jou nodig.

Die Christus of Sy Apostels het ook nie aan 'n kerk behoort nie.... wees vry...











groetnis
knipmes