Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Results 1 to 5 of 5

Thread: Arend

  1. #1
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Welkom Arend.

    Ek sal graag verneem wat jou indrukke van G A Watermeyer se Atlantis inspirasies is. Algar ken sy volksgedigte met die Messiaanse boodskap, maar min weet dat dit uit die sg. Atlantis mite gebore is.

    Ons mag mekaar se argumente bevraagteken en ons mag verskil, maar ons los maar die politiek vir die forums wat beter toegerus is om die staatkundige roete uit te kap.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  2. #2

    Quote Originally Posted by Die Ou Man View Post
    Welkom Arend.

    Ek sal graag verneem wat jou indrukke van G A Watermeyer se Atlantis inspirasies is. Algar ken sy volksgedigte met die Messiaanse boodskap, maar min weet dat dit uit die sg. Atlantis mite gebore is.

    Ons mag mekaar se argumente bevraagteken en ons mag verskil, maar ons los maar die politiek vir die forums wat beter toegerus is om die staatkundige roete uit te kap.

    Liefde groete.

    Die Ou Man
    DOM,

    Ek kom nêrens nie. Ek het 'n skouer wat oppak. Ek sal seker volgende week 'n skoueroperasie ondergaan. Ek tik baie moeilik. Dis my regterskouer. Ek hou maar die poste dop en "print" alles wat ek kry en dan lees ek dit in die bed. Hou aan met jou goeiue werk. Ek is mal oor jou poste.

    Dries

  3. #3
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Quote Originally Posted by Arend View Post
    DOM,

    Ek kom nêrens nie. Ek het 'n skouer wat oppak. Ek sal seker volgende week 'n skoueroperasie ondergaan. Ek tik baie moeilik. Dis my regterskouer.

    Dries
    Arend.

    Sterkte met die operasie.

    Daardie regterskouer moet regkom vir die skrum wat voorlê.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

  4. #4

    Dankie vir die goeie wense.

  5. #5

    Dagse Boeta.

    Ek het daardie gedeelte wat jy geplaas het oor Atlantis gekopieër en dit gelees. Dis baie interessant. As ek weer op die been is sal ek gaan rondkrap in die Bib vir nog stof. As jy het, stuur maar aan.

    Groetnis

    Dries

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites