Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
6th October 2008 21:32
#21

Originally Posted by
Sabbatariër
Ons moet baie versigtig wees,wat ons as mense kweit raak,ek sal dit waardeer as die ou man homself duideliker wil stel,met sy stelling van "die Allerhoogste en die Gees is die geestelike vader en moeder van die Messias". Dit klink vir my baie katoliek agtig. lekker dag! sabbatariër
Posted via Mobile Device
Sabbatariër.
Ek herhaal my pos 10 vir jou gerief.

Originally Posted by
Die Ou Man
Ter wille van duidelikheid wil ek dit onomwonde stel dat ek onvoorwaardelik glo aan die Drie-Enige God.
Die Drie-Eenheid waarin ek glo, hou egter nie verband met die Katolieke leuen nie.
Liefde groete.
Die Ou Man
Volgens die Bybel was Josef en Maria die biologiese vader en moeder van die Christus.
Volgens die Bybel was die geestelike Wesens, te wete die Allerhoogste en die Heilige Gees betrokke by die geboorte van die Christus.
Die Allerhoogste is die Vader en die Heilige Gees die Moeder van alles wat lewe.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
7th October 2008 16:38
#22
Hallo D.O.M waar kom jy daaran dat die Heilige Gees die moeder is van alles wat lewe,insluitende Yashua! Waar is jou Skriftuurlike bewyse daarvoor. Ek dink jy suig goed uit jou duim uit, die Skrif stel dit onomwonde dat "Whoever beleives that Yahshua is the Messiah is born of Elohim and everyone who loves Him who BEGOT also loves him who is BEG0TTEN of Him".1John 5:1 Yahshua is Elohim,Hy is die Woord,Hy was in die begin van die skepping by Elohim. Lees asb jou Skrif reg,moenie jou eie interpretasie maak nie asb? Lees Joh.1:1-4.ook Openbaring 19:13. Die Woord is Yahweh=Yahshua=Elohim. Groetnis Sabbatariër.
Posted via Mobile Device
-
-
7th October 2008 20:26
#23

Originally Posted by
Sabbatariër
Yahweh=Yahshua=Elohim. Groetnis Sabbatariër.
Posted via Mobile Device
Jou stelling hierbo is nie waar nie.
Jahweh, die jaloerse stamGod van die Semiete is nie die Elohim nie, ook nie die Allerhoogste nie, ook nie die Christus nie.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
7th October 2008 20:35
#24

Originally Posted by
Sabbatariër
Hallo D.O.M waar kom jy daaran dat die Heilige Gees die moeder is van alles wat lewe,insluitende Yashua! Groetnis Sabbatariër.
Posted via Mobile Device
Kom ek neem dit verder.
Eva is die Moeder van alles wat lewe, insluitende die Christus.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
25th March 2009 20:50
#25
Hi Almal
As ons kyk na die 3-enige lering, en dit is basies geformuleer en "vasgemaak" deur sinode vergaderings, dan kan ons net sowel aan die 4-enige lering begin werk, omdat Melgisedek, die hoë priester van die Allerhoogste gelyk gestel is aan die Seun Van God??

Originally Posted by
Die Ou Man
Ons weet reeds dat die Katolieke Drie-Eenheid tydens die kongres van Nicea geformuleer is. Dit is hierdie Drie-Eenheid wat tot vandag nog in die kerk aanvaar word. Dit is tydens hierdie kongres dat die Christus in status verhef is tot God deur die hou van 'n stemming.
Dit is interessant om daarop te let dat ons Germaanse voorouers nie hierdie formule aanvaar het nie, maar die konsep van Arius van Alexandrië onderskryf het. Hiervolgens het Jesus op geen stadium aangedui dat hy God is of dat hy aanbid moet word nie, maar wel dat hy gevolg moet word.
Groete
Ou Sanna
-
Similar Threads
-
By Carel van Heerden in forum Artikels uit die media
Replies: 0
Last Post: 18th June 2009, 11:44
-
By Stefanus in forum Kletshoekie
Replies: 1
Last Post: 19th April 2009, 14:08
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks