http://www.boerevryheid.co.za/forums...uiste%E2%80%99
Onthou net dat hy n Zoeloe is.
http://www.boerevryheid.co.za/forums...uiste%E2%80%99
Onthou net dat hy n Zoeloe is.
Die drie Fleur de Lills
Soos hul sê "home is where the heart is" daar is altyd vrae en onduidelikhede wat ons omstandighede en toekoms aanbetref, hoe veilig is jou stukkie grond voor jy dit verbeur? waar is jou tuiste waar jy veilig is? hmm, niks is verseker nie maar ons moet nie ons koppe breek oor wat die zoeloe kwytraak nie want hy het homself as onbetroubaar en bewys, ek kan nie dink dat hy werklik ons belange op die hart dra nie maar ons moet ons geloof sterk hou dat ons veilige vesting sal hê ten midde van alles rondom ons. die boerland waarna almal verwys kan niemand bevestig hoe dit gaan wees, wanneer en op watter wyse dit tot stand sal kom nie.
Groetnis
Silencio
How can one expect to have his prayer heard for mercy by what is above him when he shows no mercy for what is beneath him?
Boerland gaan kom weens die Spirituele weg... nie die politieke weg nie...
groetnis
knipmes
Bookmarks