Uit Beeld.
Donald Vraag: Wie is “Die VALSE” Profeet/Getuienis hierin? Coetzee, of die Bybel? Of albei. En kwalifiseer die emosionele verdedigers van die falende Bybel op hd forum dan nou ook as “VALSE PROFETE”!? Wanneer lees ons hier ‘n enkele een wat verskoning vra oor die galgelag wat hierin (en uit hul bybel) verwek is? Wanneer is daar een wat erken dat die Bybel, weer eens, tot lagwekkendheid gelei het? Wanneer hou Coetzee, Kamper en verdedigers hier op met hul fie-fo-faa dreig en “God” wat glo alles weet en hul god wat ons wat verskil gaan beet kry waar ons nie beetgekry gaan word nie? En wanneer erken net ‘n enkele een dat alles in die BYbel tog nie letterlik as feit opgeneem kan word nie?
Die Ou ManDit is mos logies dat mitologie nie letterlik beoordeel kan word nie.
Visse sluk nie regtig mense in om hul 3dae later heelhuids uit te spoeg nie.
Volkere praat nie verskillende tale omdat 'n paar mense in die Midde-Ooste op 'n dag 'n toring tot aan die hemel wou bou nie.
Jakob het nie regtig 'n stoeigeveg met die Here van die Bybel gewen nie.
En Jahweh het nie regtig 'n moddermannetjie gebou en asem in hom geblaas nie.
Die Ou Testament het ontstaan uit die denke van Midde-Oosterse mense wat in die steentydperk geleef het.
Dit dra net soveel gesag as mitologië van ander volke en is geensins uniek nie.
Donald @Die Ou Oom: Haai, nee wag, nou ga’ jy darem te ver. Die vis het mos vir Jona ingesluk…so staan dit in Die Goue Stad geskryf, baie lank voor Jona uitgedink is. Dis ma’ net, toe die ingeslukte deur die Jode Jona gemaak is, het hul Godingespring, alles oorgeem & gereël. En die Goue Stad verhaal kom uit Babilon, & alles uit Babilon is mos voor God waar, vra maar vir Adon of Utnapystum, & word evangelie sodra hulle dit tot in die Bybel gecopy het. Bly God nog steeds in Babel-Irak? Ek wonner of hy nie SA toe verhuis het nie. En wat uit die Ooste van Israel kom is mos alles feit & waar as dit in die Joodse bybel ingevoeg is, & goddelik sodra dit in die Nuwe Testament ingesluit is, soos oom Zoroaster van Babilonië se “Openbaring”, Ahura Mazda se seun-van-God, Mithra & sommer heel baie ander!
Die tale…? Het God ons nie gestraf daar nie? God El. Enlil. Dis nou voor Ou JaHWêH daar kom “God” speel het.
En Jakob het die return match gewen, toe hy ‘n soemoestioeer as hulp ingekry het. Die return faait het glo minder as 3 sekondes geduur.
Wag, nou, alles wat deur Joodse linker hande gesteel, gevat, geleen, ge-ontleen of gecopy is, is waarder as die oorspronklike bron. Gaan vra maar vir oom Gilamesj en oom die-dominees-weet-niks-nie Johannes.
Bookmarks