knipmes
Jy glo jy is op die regte pad ... maar dan is daar weer ander mense wat nie soos jy glo nie. En elkeen sê hy is reg .... en so vorm daar net onenigheid tussen almal.
Soos jy jou hart ingestel het op 'n geloof ... so het hulle ook maar so gemaak .... en elkeen glo hulle is op die regte pad ... dit is dan hulle reg ... hulle probeer net soos so baie ander mense 'n greep kry op die geestelike dinge wat die vlees se verstand soms net oorweldig omdat hulle dit nie kan verstaan nie.
Dit is nie regverdig om met diesulkes te spot of hulle selfs te beledig oor hulle geloof nie ... soos dit vir jou 'n ernstige saak is .... is dit ook vir hulle.
Om hulle af te kraak oor hulle geloof gaan hulle beslis nie oorreed nie.
Liefde groete
Die Vrou..







Reply With Quote




Bookmarks