Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 31 to 37 of 37

Thread: Wetenskap is nou die antwoord

  1. #31
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,436
    Rep Power
    10

    nickeybotha - Maart 09, 2011 om 12:25
    Ja swaer - ek het ook al baie gewik en weeg oor die hele godsdiens storie. My brein se vir my dis is 'n pot snert - die mensdom graviteer na godsdiens want hulle is nie tevrede om nie 'n antwoord vir alles te he nie. Die bybel is halfpad 'n klomp leuens met sekere dele uitgelos wat die godsdienstiges van daai tyd nie gepas het nie en die stories is net fabels.
    Mind you - ek hou ten minste van die lesse wat daar uitgeleer kan word want ek is 'n goeie mens en wil ook he ander mense moet goed wees en mekaar nie kwaad doen nie. Ek is nie 'n geleerde nie maar het darem bietjie common sense. Ek lag maar net altyd vir die vreeslike gelowiges want hulle sal nie 'n ordentlike debat kan wen met hulle vooroordele nie

  2. #32
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,436
    Rep Power
    10

    Nic - Maart 09, 2011 om 15:37
    Ek en my vrou, altwee was gebore in die Calfinisme, en ook groot gemaak daarin. So stadig maar seker het ons besef dinge is nie so eenvoudig nie. Wel, om n lang storie kort te maak, nie een van ons "glo" nie, maar ons gaan redelik gereeld kerk toe, ons wil ook soos enige ander glo dat iets meer bestaan. Maar, ons het ook besef dat niemand weet rerig nie.
    Ons pas aan by die sosiale lewe, gaan dus kerk toe. Sug, en lag in die mou, so nou en dan indien andere begeesterd raak. Maar, nou die aand toe gesels ons weer oor die godsdiens ding. Mens wat n balans kan hou tussen die werklike, en die geestelike, is eintlik geseen. Hulle lewe in twee werelde. As die een te erg, raak vlug hulle na die ander.
    Ek en my vrou lewe ongelukkig net in een kant. Ons kan nie spring nie. Dus moet ons op onsself vertrou om dinge te maak werk. Ek is jammer, ek sal hoe graag wil glo, maar my sinne se vir my daar is geen mens wat weet nie. Ek kan nie my dosis opuim by ander mense kry wat die geeste so links en regs vang nie. Ek is jammer, maar dit is hoe ek is. Punt!

  3. #33
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,436
    Rep Power
    10

    multicore - Maart 09, 2011 om 16:24
    Ek dink ek is in baie dieselfde bootjie as jy Nic. Soos baie mense het ek ook vrae wat nie beantwoord kan word nie. So 'n ruk gelede het ek 'n "Amish" dorpie in Amerika besoek. Ek vra toe die gids wat se skoolopleiding die Amish ontvang.
    As ek reg onthou het hy gese^ tot hulle so 14 jaar is. Vir hulle word kennis gesien as 'n blok tussen God en die mense. Dis 'n siening wat ek respekteer.
    Die probleem is dat tans besit ons (waaskynlik) slegs 'n fraksie van 'n persent van alle kennis wat daar is. Gebaseer op hierdie uiters beperkte kennis word daar nou gespekuleer dat God nie bestaan nie. Indien slegs 'n bietjie meer kennis bykom kan die prentjie verander en so kan ons wipplank ry totdat ons kennis volmaak is.
    Dit is dus 'n geval van 'n bietjie kennis kan gevaarlik wees want dit kan tot die verkeerde gevolgtrekking lei. Dis een van die redes waarom ek die Amish se "shunning" van die wetenskap respekteer. Vir my is dit seker nou te laat aangesien Pandora se boks klaar oopgemaak is.

  4. #34
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,436
    Rep Power
    10

    Nic - Maart 09, 2011 om 16:41

    Multi, ek ken ook ook mense van die Amish geloof in "the USA". Hulle is ook in NZ. Al wat ek van hulle nie hou nie is dat hulle hulle, net soos elke Christen, en Muslim, so heilig is en dat hulle glo hulle is al mens wat betaansreg op aatde het. Die Armish se ons is "eathleys", hullem mag ons gebruik, maar ons al nooit hemel toe gaan nie, dus kan hulle, die Armish, maar die earthleys gebruik. Dis nie onsin wat ek nou praat nie. In die dorpie wat ek huidiglik bly is n redelike sterk Armish groepie. Hulle het ook hulle eie skool. Hulle hou van Afrikaner vrouens (weet hoekom), dus is die hoof van die skool n Afrikaanse tannie. MAAR. geen onderwyser wat nie Armish is nie, mag nie eers saam met die kinders eet nie. Eatrhleys is te laag. MENS MAG NIE SAAM MET HULLE EET NIE.

    Maar, indien hulle siek word, dan hardloop hulle vinnig na die earthley dokter toe. Baie soos die Christene, Bid, maar oomie dokter moet ons ook gaan sien.

    Dit moes seker n belewins gewees het saam met die stoere Armish mense van die USA. Sal dit graag wil beleef. Ek IS nou in NZ. Amper terug in SA. Nie meer lank nie!

  5. #35
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,436
    Rep Power
    10

    Hendrik - Maart 09, 2011 om 18:47
    is dit nie net TE maklik om alles waarvoor daar nie huidiglik antwoorde is nie, met 'n sogenaamde opperste wese te verduidelik nie? as "god" almagtig is, hoekom is daar ook die belaglike konsep van 'n duiwel? is he just leaving him be to humour him??? dit is nogal ontstellend om te sien hoe mense net bloot ongegronde data aanvaar en iets logies verwerp. in hoe groot mate is die mensdom kollektief in die kak?
    ek dink maar net meeste mense se vrese vir 'n "lewe aan die anderkant", watookal dit behels, is te groot om die saak nugter te benader. nagenoeg AL die gelowe op aarde se grondslae is identies. iemand het met 'n mooi storie gekom en gevind dat mense wat in vrees lewe gehoorsaam is. super politiek. wens ek het dit uitgedink. laat my dink aan the invention of lying.

  6. #36
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,436
    Rep Power
    10

    Brentie - Maart 10, 2011 om 10:08

    Die eerste skeppingsverhaal is as 'n teenvoeter teen die Babilonies skeppingsverhale geskryf. In die Baboloniese verhale stry gode met mekaar oor die lot van die mense inteenstelling met die Joodse skeppingsverhaal waar die lot van die mens bepaal word deur EEN GOD en nie baie gode nie
    thyshuman - Maart 10, 2011 om 13:04
    Alweer verkeerd, Brentie. Of nog steeds verkeerd. Die ooreenkomste tussen die skeppingsverhale van Genesis en ouer verhale soos die Enuma Elish is te groot om toevallig te wees.

    En jy is ook verkeerd oor die aantal "gode" in Genesis. Daar is nie net een nie. Daar is minstens twee en die een wat Elohim genoem word is eintlik 'n hele pantheon van gode onder die vaderskap van die groot god van die streek, EL. En terwyl jy dalk kan argumenteer (maar nie met groot sekerheid nie) dat Jahweh die lot van die Israeliete bepaal het, wasd dit Baal, Astarte en 'n hele spul ander van ou El se kinders wat die lot van "ander mense" in daai streek "bepaal" het. Ek glo natuurlik net so min in daai gode as in Jahweh, maar die mense van daai tyd het wel in hulle geglo - en nie net in een van hulle nie.

    Gaan lees bietjie verder en dieper.

  7. #37
    Member
    Die Vrou will become famous soon enough
    Die Vrou's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Vaal Triangle
    Age
    48
    Posts
    348
    Rep Power
    18
    Blog Entries : 8

    Die wetenskap sal nooit bewyse kan indien van die geestelike afdeling nie . ... nooit nie .. want wat vir die fisiese oog
    nie sigbaar is nie kan ook nie met fisiese wetenskappe bewys word nie .. dit kan bloot net ervaar word deur die gees wat
    in elke liggaam hier gevang is!!

    Dit sal slegs net kan bewys dat als hier nie reg is nie .. en dat dit wat fisies is .. wreed is.
    Everything in my Spiritual history lives and breathes in me, I am unique, I am special,
    and that is what is making me strong.

+ Reply to Thread

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites