Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
8th February 2008 11:41
#1
Ek julle uitleg van die Skrifte met belangstelling
Volgens julle verduideliking het die Skepper se Seun na die aarde gekom, ek stem saam, ek het nog altyd geglo dat die Israelliete 'n suiwer wit ras was, ek het ook geleer dat die Israelliete later verbaster het met goddelose nasies oa. met die Kashare Mongole ens.Wat beslis nie 'n wit ras was nie, so het die jode soos ons hulle vandag ken ontstaan, 'n skelm en agterbakse nasie
Nou verstaan ek volgens julle uitleg dat die witras oorspronklik van Europa af kom (ek het geleer dat hulle van Israel daarheen geimigreer het)
My vraag wat ek graag wil weet, hoekom het die Skepper se Seun na die Jode gegaan, hoekom het Hy nie Sy Seun na sy eie mense gestuur nie?
Hoekom moes Europa is duister gehou word, dit is mos nie logies nie?
-
-
8th February 2008 16:51
#2

Originally Posted by
Wonder
Ek julle uitleg van die Skrifte met belangstelling
Nou verstaan ek volgens julle uitleg dat die witras oorspronklik van Europa af kom (ek het geleer dat hulle van Israel daarheen geimigreer het)
Wonder lees eers Die Onbekende God. Vanaf pos 17 sal jy sien waar die Europese volkere by die Bybel aanknoop. Of eintlik, waar hulle die toneel wat in die Torah beskryf word verlaat om na die Kuslande te trek.
As jy nog vra het is jy welkom.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
9th February 2008 06:51
#3
Soos jy gevra het het ek die gedeelte goed deurgelees, ek moet erken, ek is 'n bietjie verward
Die gedeelte van Genesis mbt die verskillende Skeppingsverhale maak vir my sin, ek het nog al die jare geweet dat die bybel misbruik was deur verskillende volke om hulle edologie na te streef, daarom weet ons vandag dat die bybel nie so korrek is as wat ons dit wil he nie, die roomse kerk het dan ook die grootste aandeel hieraan
Wat my nog steeds pla, ek het gedink dat ons as blanke Europese nasie die Semiete is
Ons kyk na Sem, Gam en Jafet, Gam weet ons het na die swart nasie getrek en daar met hulle verbaster, hulle is dus nie ter sprake nie
Sem en Jafet moet ek nog uitklaring kry(Op hierdie staduim moet ek teenoor jou erken dat ek aan die Israelwaarheid glo, ek moet egter uitklaring by jou kry, ek se nie dat ek jou gaan glo nie, dit pla my egter al lankal, hierdie vrae was nog nie gevra nie, sover ek jou poste lees nie inelkgeval, ek wil egter nie in 'n leuen glo nie, hierby se ek nie dat jou geloof of myne 'n leuen is nie, maar ek moet weet waarby ek my inlaat)
Ek het al die jare vermoed dat die jafiete die oosterse nasies is, so volgens jou is dit dus die Semiete wat die oosterse nasies is
Nadat die Semiete dan volgens jou na die ooste getrek het, het hulle met die nasies wat daar was is oorgrote meerderheid verbaster, of het die oorgrote meerderheid suiwer gebly
Die rede hoekom ek dit vra, volgens jou was die Messias dus 'n Semiet soos ons kan aflei van sy geslagsregister(Hy se Hy kom na Sy eie mense toe en die het Hom verwerp en vermoor)
Ek gaan eers hier stop, Ou Man, ek dink jy kan sien waarnatoe my vrae lei, ek volg jou verduideliking met belangstelling
-
-
9th February 2008 11:04
#4
Wonder.
Die Israel “Waarheid” is korrek wanneer hulle beweer dat die HERE/Jahweh slegs die God van die Semiete is. Jahweh gee nêrens voor om God van Adam en Eva te wees nie. Jahweh het immers uitdruklik aan Moses bevel gegee om op te skryf dat hy (Jahweh) deur die Allerhoogste oor die Israeliete aangestel is (Sien die Lied van Moses).
Die Israel Visie in Suid-Afrika is ‘n uitloper van Brittish Israelism (Die Vriendelike Engelsman). Hierdie mense het besef dat die God van Abraham (Jahweh) hom slegs oor die Israeliete ontferm. Om dus onder die gesag van Jahweh te val het hulle begin met die Identiteisdoktrine waarvolgens hulle die Europeërs herklassifiseer het as afstammelinge van Jakob en sy seuns. Daarvolgens het ons Europese voorsate in Europa beland na die verstrooiing van die tien stamme.
Hierdie is natuurlik ‘n fabel want ons Europese voorouers het ‘n ekonomiese bloeitydperk (Nordiese Bronsera) beleef, reeds ‘n duisend jaar voor die verstrooiing en ‘n proto Germaanse taal gepraat.
Die Europese tale word geklassifiseer onder die taalfamilie, Indo-Germaans wat afsonderlik staan van die Semitiese tale.
The most widely spoken
Semitic languages today are Arabic (206 million native speakers), followed by Amharic (27 million), Tigrinya (about 6.7 million) , and Hebrew (5 million).
The largest
Germanic languages are English and German, with approximately 400 and 100 million native speakers respectively. The group consists of other major languages, such as Dutch with 23 million and Afrikaans with over 16 million speakers; and the North Germanic languages including Norwegian, Danish, Swedish, Icelandic, and Faroese with a combined total of about 20 million speakers.
Deesdae is daar ‘n eenvoudige toets om te bepaal of ons Europese voorouers van Jakob afstam. DNA toetse het bewys dat Jode in Britanje van Midde-Oosters afkoms is, maar nie die Britte nie.
Daar is ‘n legio aantal feite wat daarop dui dat ons voorouers vir eeue reeds in Europa was teen die tyd wat Jakob (Israel) gebore is.
Wat my aanbetref is die Israel “Waarheid” niks meer as ‘n fabel nie.
Jy is of Germaans of Semities.
Besluit self, want die een sluit die ander uit.
Liefde groete.
Die Ou Man
-
-
9th February 2008 11:19
#5
-
-
9th February 2008 15:22
#6
Volgens u skrywe was die Messias 'n Semiet, Hy het na Sy skape gekom, dus het hy na die semiete gekom, dws volgens u na die Jode
Verskoon tog as dit lyk asof ek wil baklei, dit is glad nie die geval nie, ek sukkel net om agter die kap van die byl te kom
Volgens my kennis is die Jode 'n basternasie, het die Messias na 'n basternasie gekom?
Joseph en Maria was hulle Semiete of Jafiete?
Heeltemal van die besprekenspunt af Ou Man, ek sien dat jy praat van die lemoenboom op Citrusdal, ek was vanoggend daar, het die geskiedenis nagegaan asook 'n foto van die boom geneem as jy belangstel
Last edited by Luther; 9th February 2008 at 15:27.
-
-
9th February 2008 16:33
#7

Originally Posted by
Wonder
Volgens u skrywe was die Messias 'n Semiet, Hy het na Sy skape gekom, dus het hy na die semiete gekom, dws volgens u na die Jode
Volgens my kennis is die Jode 'n basternasie, het die Messias na 'n basternasie gekom?
Joseph en Maria was hulle Semiete of Jafiete?
Die Bybel is tog duidelik Wonder, Jesus was gebore 'n Jood oftewel 'n Judeer uit die stam van Juda.
Die basternasie waarna jy verwys is die fabels van die Israel “Waarheid” om hulself as Jode of soos hul se "Israeliete" voor te stel, wat hulle nie is nie.
Hierdie Jode was "ras-eg" met geslagsregisters om hul suiwere afkoms van Sem te kan bewys, die word ook telkemale in die Bybel gegee.
Liefdegroete,
Stefanus
-
-
9th February 2008 17:54
#8

Originally Posted by
Stefanus
Die Bybel is tog duidelik Wonder, Jesus was gebore 'n Jood oftewel 'n Judeer uit die stam van Juda.
Die basternasie waarna jy verwys is die fabels van die Israel “Waarheid” om hulself as Jode of soos hul se "Israeliete" voor te stel, wat hulle nie is nie.
Hierdie Jode was "ras-eg" met geslagsregisters om hul suiwere afkoms van Sem te kan bewys, die word ook telkemale in die Bybel gegee.
Liefdegroete,
Stefanus
Dankie nou verstaan ek, dus dit maak nie saak of jy 'n Semmiet of 'n Jafiet is nie, jy is deel van die reddingsverhaal?, tog kan ek nie met jou saamstem nie, die Messias kon 'n israelliet beslis gewees het maar definitief nie 'n Jood nie, 'n Jood is 'n baie donker nasie, gaan kyk maar nuus as hulle dele van Israel wys, die jode lyk soos die oosterse nasies, donker, van die Messias word daar gese dat Hy lig van gelaat was ens. jy ken die verhaal, dus iets moes gebeur het wat daai israelliete van lig na donker laat raak het, en dit was beslis nie die son nie
Dus volgens julle is net Gam se geslag verlore vir ons Messias, ek persoonlik glo dat hulle hul eie gode het
Ek sal nog 'n bietjie soek, dit is nie te se dat ek met julle saamstem nie, ek kan nie geloof soos 'n af en aansitter dan die kant toe en dan daai kant toe oorswaai nie
Wat die Skeppingsverhaal in Gen. aanbetref ek stem daar saam met julle, daar is beslis 2 weergawes,
Last edited by Luther; 9th February 2008 at 18:02.
-
-
9th February 2008 21:18
#9

Originally Posted by
Wonder
Dankie nou verstaan ek, dus dit maak nie saak of jy 'n Semmiet of 'n Jafiet is nie
Dus volgens julle is net Gam se geslag verlore vir ons Messias, ek persoonlik glo dat hulle hul eie gode het.
Ek sal nog 'n bietjie soek, dit is nie te se dat ek met julle saamstem nie, ek kan nie geloof soos 'n af en aansitter dan die kant toe en dan daai kant toe oorswaai nie
Wonder
Jou bloed of velkleur kan wat wees, as jy nie Jesus aanvaar as jou saligmaker nie is jy verlore.
Jesus het selfs vir die Kusietiese vrou gese sy is gered, omdat haar geloof reg was, selfs al was sy donker van gelaat.
Groetnis
Pionier
-
-
9th February 2008 21:29
#10

Originally Posted by
Wonder
tog kan ek nie met jou saamstem nie, die Messias kon 'n israelliet beslis gewees het maar definitief nie 'n Jood nie,
Wonder die fisiese liggaam wat 'n persoon op 'n gegewe tyd inneem het nie regtig enige waarde nie, dit bepaal nie wie jy is nie. Ek sal self uit 'n fisiese oogpunt wil glo dat Jesus van 'n blouoog, blonde Nordiese afkoms was maar dit sal geen verskil vir my inhou nie. Jesus was gebore uit Sem se nageslag as 'n Judeer met 'n doel.

Originally Posted by
Die Ou Man
Die Torah
Volgens Galásiërs 4 moes die Jode verlos word van hul eie Torah (Die Pentateug in ons Bybel). Maar volgens die Jode is hulle Torah afkomstig van hul God Jahweh/Allah.
Die implikasie hiervan is dat die Christus die opdragte van Jahweh/Allah herroep het. En dit het die Christus in opdrag van sy Vader gedoen.

Was Jesus a Jew?
As all human beings, Jesus Christ was born in a particular place and at a specific time in history. His mother was a Jewish woman named Mary. Her husband, Joseph, was Jesus' legal father or guardian. According to the genealogy from Mary, on His human side Christ is descended from Judah and King David (Luke 3:31, 33; compare Acts 2:30; 2 Timothy 2:8).
The biblical testimony is plain. The book of Hebrews tells us that "it is evident that our Lord arose from [the tribe of] Judah . . ." (7:14). The apostle John wrote that "He came to His own [the Jews], and His own did not receive Him" (John 1:11). Both a Samaritan woman and the Roman governor Pontius Pilate clearly recognized that Jesus was Jewish (John 4:9; 18:35).
We are further told that "the scepter shall not depart from Judah" (Genesis 49:10). The scepter symbolizes the promise of kingship and salvation. Jesus, the King of the Jews, is the Messiah. Christ (the Greek term for Messiah) is the ultimate fulfillment of the ruler mentioned prophetically in 1 Chronicles 5:2: "Yet Judah prevailed over his brothers, and from him came a ruler."
The Bible's final book refers to Jesus as "the Lion of the tribe of Judah" (Revelation 5:5). On Jesus' human side, David is called His father, meaning ancestor, in Luke 1:32. Thus He was certainly a Jew.
What ultimately counts, however, is that He is the Savior of all mankind regardless of their race or other ethnicity (John 3:15-17).
Liefdegroete,
Stefanus
-
Similar Threads
-
By Ou Sanna in forum Besprekings
Replies: 4
Last Post: 25th March 2009, 20:39
-
By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
Replies: 11
Last Post: 6th January 2008, 11:39
-
By Jaco Slabbert in forum Besprekings
Replies: 1
Last Post: 20th December 2007, 02:02
-
By Stefanus in forum Besprekings
Replies: 8
Last Post: 6th December 2007, 16:11
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks