Wendag - Debating Christianity and Religion Forum

+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 11 to 14 of 14

Thread: Die Seun, kom na die Jode

  1. #11

    Quote Originally Posted by Pionier View Post
    Wonder

    Jou bloed of velkleur kan wat wees, as jy nie Jesus aanvaar as jou saligmaker nie is jy verlore.
    Jesus het selfs vir die Kusietiese vrou gese sy is gered, omdat haar geloof reg was, selfs al was sy donker van gelaat.

    Groetnis

    Pionier

    Ek het die Messias as my saligmaker aanvaar

    Wat die velkleur aanbetref kan ek egter nie met jou saamstem nie, elke nasie het sy eie god gekry die swarte sy toordokter met sy voorvadergeeste, die moslems met allah, die chinese met hulle oor die 2000gode ens, ons as wit nasie die Skepper, wat jy ook aanbid

    Die kussietiese vrou was nie gered nie, die Messias het gese haar geloof het haar gered, haar kind was siek, haar geloof aan die Skepper het haar siek kind gered

    Ek kan egter nie met jou baklei nie, as jy woel jy doen reg dan is dan ook maar goed so, soos ek reeds vroeer gese het ek wil graag leer, indien julle my as verkeerd kan bewys(sonder dat een van ons wil baklei) is ek oop vir oortuiging, niemand van ons ken ten volle nie, en ek beskou myself ook nie naastenby as volleerd nie

  2. #12

    Stefanus, ek het jou pos gelees, ek is omtrent verstom, dit is al wat ek kan se, ek wens net dat ek met een van julle man teenoor man kan praat, dat ek net kan sien hoe julle hierdie goed bymekaar bring

    Ek sal maar volg soos julle skryf

  3. #13
    Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about Stefanus has a spectacular aura about
    Stefanus's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Oos-Londen
    Age
    49
    Posts
    1,287
    Rep Power
    10
    Blog Entries : 1

    Quote Originally Posted by Wonder View Post
    elke nasie het sy eie god gekry
    Toe die Allerhoogste aan die nasies ‘n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel.
    Want die HERE se deel is sy volk, Jakob is sy afgemete erfdeel.
    Jy is heeltemal korrek Wonder, die Allerhoogste het aan elke volk sy eie heerser gegee, hierdie heersers was egter opgehef tot 'n god of het in die vergetelheid verval. Jesus was egter gestuur om ons van ons Vader te kom leer, sodat ons weer ons Vader en ons God kon leer ken.
    God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek.
    Die opdrag aan ons is: ... aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.

    Liefdegroete,
    Stefanus.

  4. #14
    Admin
    Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about Die Ou Man has a spectacular aura about
    Die Ou Man's Avatar
    Country
    Users Country Flag
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Swerwer
    Posts
    1,421
    Rep Power
    10

    Wonder.

    Lees Siel, Gees en Liggaam.

    Dit behoort vir jou sin te maak, want dit sluit aan by Stefanus se verduideliking hierbo.

    Liefde groete.

    Die Ou Man

+ Reply to Thread

Similar Threads

  1. Is Jesus die enigste seun van GOD?
    By Ou Sanna in forum Besprekings
    Replies: 4
    Last Post: 25th March 2009, 20:39
  2. Adam/Eva: Seun/Dogter van God
    By Die Ou Man in forum Boervolk Teologie:
    Replies: 11
    Last Post: 6th January 2008, 11:39
  3. Adam/Eva : Seun/Dogter van God
    By Jaco Slabbert in forum Besprekings
    Replies: 1
    Last Post: 20th December 2007, 02:02
  4. Bespreking: Seun van die mens
    By Stefanus in forum Besprekings
    Replies: 8
    Last Post: 6th December 2007, 16:11

Bookmarks

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
SA Topsites ::
ZA TOP Sites