I. Die eerste generasie AN.UNNA.KI
Tiamat.
Tiamat, alias [Tiamtu, Tamtu, Tauthe, Tiawath, Moeder Hubbur (Ummu-Hubbur or Skepper van Alle Dinge), Die See, die Meisie wat die Lewe gegee het, die Draak Koningin]
Metgeselle:
Kinders van Tiamat en Abzu:
- Kingu (Qingu - Beskermer van die “Table of Destiny”)
- MUM.MU.(Mummu)
- LAH.MU. (Lahmu)
- LAHA.MU. (Lahamu)

Aan die een kant is Tiamat die vroegste moeder van wie enige een hulle afkoms kan opspoor. Aan die ander kant kan sy 'n mitologiese wese wees wat meer fantasie as histories, of meer simbolies as 'n werklikheid is (byvoorbeeld, die konstante verwysings na Haar as "Die See", "die primordiale chaos", en dies meer). Vir alle praktiese doeleindes kan mens Haar as 'n allegorie vir dit wat buite die verstaan van ons begrip is beskou.
Dit is duidelik dat baie lewensvatbare en werklike interpretasies verkry word in die mitologiese beskrywings, maar die meer alledaagse eise kan onderhewig wees aan oordrywing.
"Tiamat, die Draak Godin van chaos en duisternis, is deur Marduk, die God van Geregtigheid en Lig beveg."
Dit kan ‘n aanduiding wees op die verandering van 'n matriargale na 'n patriargale stelsel wat plaasgevind het.
Voor die wêreld soos ons dit ken geskep was het die Babiloniërs gesê dat daar slegs Tiamat, die Draak Godin van sout water en haar metgesel Apsu, god van die vars soet waters was. Albei verteenwoordig die idee van die chaos wat vorm en orde voorafgegaan het wat die fondament is waarop die beskawing rus. Tiamat en Apsu is die ouers van al die groot gode en godinne van Babel, wat na vore gekom het uit Tiamat se almagtige moederskoot. Daar is geen beelde vir haar bekend nie, maar sy word voorgestel as 'n Draak Godin in die vorm of die verpersoonliking van die Wilde, Oerlandskap Kragte van die heelal voor die gevestigde orde. Ons weet ook dat Haar jong kinders as gode en godinne grootgeword het, hulle was egter so lawaaierig en in so ‘n mate dat Vader Apsu geen rus kon vind gedurende sy nagrus nie.
Apsu het na Tiamat gegaan om te kla oor die lawaai van die jong gode, maar Tiamat het geen aandag geskenk aan Apsu se klagtes nie. Rivkah Harris, verduidelik dat ons eers met diep insig vir Tiamat ontmoet in die verhaal van die skepping as 'n jong vrou met klein kindertjies. In hierdie tyd is sy verdraagsaam en vrygewig, maar geheel en al gekant teen die uitdunning van haar kinders. Die jonger Tiamat aanvaar dus haar gade se dood ter wille van die kinders. Harris beklemtoon ook die feit dat Tiamat se beeld baie positief is, want haar epiteton is elletu, of suiwer.
Maar Apsu bedaar nie en is nog steeds ongelukkig oor die lawaai van die jonger geslag, saam met Mummu, sy vizier, smee vader Apsu ‘n komplot om beide die jonger gode dood te maak om die geraas vir eens en vir altyd te stop. Tiamat verwerp die plan kategories. Maar die jonger gode, uit vrees dat hulle wel gedood kon word deur hul ouers, besluit om hul grond te staan. Na oorweging het Enki, die God van magie, soet waters van die diepte en beskermheer van alle kuns en kunsvlyt, deur middel van ‘n towerspreuk wat Apsu en Mummu laat slaap en dood dan beide.
Enki gevul met hartseer en skuld, onttrek aan die moerasse van Eridu, en bou toe daar sy tempel, die E-abzu of E-engurra. Dit is interessant dat een van die name van Enki se tempel presies dieselfde naam van sy Vader het, die God van magie wat gedood was om te verseker dat sy broers en susters te kan lewe. Op die manier is die tempel, of die grond en die fondament vir Enki se aanbidding, gebou op die wese / nalatenskap van sy vader. Enki neem toevlug in sy heilige ryk, met sy geliefde vrou Damkina. Daar raak hulle swanger en gee geboorte aan Marduk, hul seun, 'n wonder kind, perfek in vorm en krag, geseën deur al die gode en godinne van die land.
Wanneer ons Tiamat weer ontmoet, sê Harris, Sy is ouer, diep geskud deur Apsu se dood, en is nou gereed om wraak te neem teen haar eie nageslag. As Moeder Hubur, die onderwêreld-rivier, wat alle dinge skep, baar Sy reuse slange met gif vir die bloed, gemantelde drake met 'n goddelike glans dog met 'n verskriklike gelaatstrekke, vir die oorlog. Sy kommandeer 'n horingslang,' n mushussu-draak, 'n lahmu-held,' n ugallu-duiwel, 'n hondsdol hond,' n skerpioen-man, umu-duiwels, 'n vis-man,' n bul-man, en elf ander onder haar bevelvoerder (seun) Qingu. Sy het Qingu die “Tablet of Destinies” gegee om sy bevel-en aanval te fasiliteer.
Tiamat is dus 'n baie meer gedugte teenstander as Apsu, en haar gesag, bevestig dit in so 'n mate dat dit hulle verplig is dat sy uitgeskakel moet word. Die jonger gode benodig dus dringend 'n bevelvoerder, en kry hom in die jong Marduk,' n held in wording, nog onbeproef. Marduk waag dus om ‘n oorwinning te behaal oor die grootste van alle magte tot op datum, die stammoeder wat geboorte gegee het aan die wêreld, maar wat verandering moet aanvaar en iets anders word, miskien iets groter.
Aanvanklik verwar Qingu se strategie Marduk terwyl Tiamat hom met towerspreuke en spottende aanmerkings besig hou. Ten einde was Tiamat aangehits tot 'n finale enkele skermutseling met Marduk waar Sy voortgegaan het om haar towerspreuke na hom te werp, maar Marduk het haar in ‘n net vasgekeer en winde op die woedende Tiamat afgewerp wat sy probeer sluk het, Marduk sny haar hart in twee, vergruis daarna Haar skedel wat haar dood veroorsaak. Daarna was daar die enorme poging om die oorblyfsels van die Groot Tiamat op te tel. Die waardigste teenstander ooit teen 'n jong held en dus is ‘n nuwe orde geskep vir al die wêrelde. Die dele van Tiamat se liggaam was gebruik om die heelal te skep soos ons dit ken, en die goddelike skepper in die verhaal was Marduk. Byvoorbeeld, Tiamat se liggaam het in die laer heelal geval, die een helfte het die koepel van die hemel geword, haar oë het die bronne van die Tigris en die Eufraat riviere gevorm.
Tiamat en Marduk se geheim was elke jaar in Babilon gevier, gedurende die nuwe jaars of die Akitu fees, waar die lewe gesien word as die makmaak van die primitiewe Chaos, 'n taak wat inderdaad nooit eindig nie. Die Verborgenheid van die Heftige Draak (Tiamat) en Haar gedugte teenstander wat ook die oorwinning van die held-gesentreerde bewussyn verteenwoordig deur Marduk in opposisie tot die sikliese siening van die wêreld gesentreer op gemeenskaplike waardes, waar die kollektiewe voorrang oor individualisme aan die lig bring word. Marduk is die eerste heldhaftige “drake doder” in die wêreld se geskiedenis. Onthou egter dat sy glorie gebou was op die oorblyfsels van Tiamat, die glorie ryke wat Babilon geword het.
|
Natuurlik, om eerlik te wees, moet ons daarop let dat die vermelde gedeelte heeltemal korrek suggesteer dat wat gebeur het, nie soseer 'n eenvoudige familie rusie was nie, maar 'n verskuiwing in die mag van die matriargie na die patriargie ('n prestasie wat baie duisende jare gelede afgespeel het).
Dis kan ons sê, wat ons hier het is: "Tiamat, die Draak Godin van chaos en duisternis, word deur Marduk, die God van geregtigheid en Lig beveg. Dit is die verandering van 'n matriargale na 'n patriargale stelsel wat duidelik plaasgevind het."
(Daar was ook blykbaar 'n probleem met die kinders wat kwansuis te lawaaierig was.) Hierdie is blykbaar 'n algemene probleem onder die Anunnaki en vreemd genoeg, moet ons die nie ignoreer nie want dit mag dalk belangrik wees.
Die feit dat so 'n wanfunksionering in 'n gesin kan bestaan en vaagweg bekend lyk, dui op die moontlike werklikheid van baie sogenaamde mitologiese eise.
"In die Babiloniese mitologie wat afgelei is van die Sumeriese weergawe, word die Godin Tiamat as die see verpersoonlik. Sy word beskou as die monsteragtige verpersoonliking van die primordiale chaos" (monsteragtige is 'n vergelyking en daardie kragtige vroulikes kom dikwels oor as monsteragtig in die verhale).
"In die Enûma Elish, die Babiloniese epos van die skepping (wat weereens ook gebaseer is op die ouer Sumeriese weergawe) gee Tiamat geboorte aan die eerste generasie van die gode. Tiamat was die "helder" verpersoonliking van die sout water wat brul en verslaan word in die chaos van die oorspronklike skepping. Sy en Apsu het die kosmiese afgrond gevul met die oer-waters Sy is 'Ummu-Hubur - Formeerder van alles'. "
In die mites aangeteken op spykerskrif tablette het die godheid Enki (aka Ea) geglo dat Apsu, ontsteld was oor die chaos wat Tiamat en Apsu geskep het en van plan was om die jonger gode te vermoor, en dus het Enki Apsu gedood. (Die Anunnaki het ‘n neiging om sake in hul eie hande te neem) Dit veroorsaak dat Kingu, Apsu se seun kwaad word en rapporteer dus die geleentheid aan Tiamat, waarna (ten spyte van die pleidooi van selfverdediging deur die kinders) sy monsters geskep het om die gode te beveg ten einde Apsu se dood te wreek. Dit was haar eie nageslag: reuse slange van die see, storm demone, vis-manne, skerpioen-manne en vele ander. (En so verkry sy haar titel as "Dragon Queen".)
Tiamat is in besit van die “Table of Destiny” en in die primordiale stryd het sy die aan Kingu, haar seun en die God wat sy as haar minnaar en die leier van haar weermag gekies het oorhandig. Anu verkry die belofte van die ander gode dat hy eerbiedig sal word as "die koning van die gode" voordat hy haar oorwin. Getrou aan die legendariese vereistes, was hy gewapen met pyle van winde, 'n net, 'n knuppel, en 'n onoorwinlike spies.
And the lord stood upon Tiamat's hinder parts,
And with his merciless club he smashed her skull.
He cut through the channels of her blood,
And he made the North wind bear it away into secret places.
Anu sny Tiamat in die helfte en vorm die hemel en die aarde van haar ribbes. Van Haar weenende oë, die bron van die Tigris en die Eufraat. Met die goedkeuring van die oudste godhede, het hy uit Kingu die Tablet van Lotsbestemming (Table of Destiny) verkry en stel homself aan as die hoof van die Babiloniese panteon. Kingu is gevange geneem en later verslaan, sy rooi bloed word gemeng met die rooi klei van die aarde wat die liggaam van die mens sou maak, geskep om op te tree as werkers van die jonger Igigi gode.
(Die voorafgaande beskrywing mag dalk net 'n bietjie oordrewe wees. Soos met enige mites en fantasieë wat nie deur die hoofstroom aanvaar word nie is daar 'n algemene gebruik om die opsetlik so te vertolk asof hulle net te ongelooflik en ongeloofbaar as moontlik sou wees, en daardeur word daar gepoog om te verseker dat geen rasionele mens ooit die mites as enige aanduiding van die werklikheid sal aanvaar nie. Nes die inskrywing hierbo. Aan die ander kant, as mens dieper kyk en probeer om die werklikheid agter dit wat beskryf word as die skepping van die aarde, sonnestelsel, en so meer te onderskei, kan mens 'n paar baie interessante feite ontdek. Soos, byvoorbeeld, die feit dat die eerste hoofstuk van Genesis die skepping van die wêreld in 'n wyse wat chronologies en wetenskaplik moontlik is volg. Daarom moet ons verskeie ander skrywers met 'n oog vir detail en die ingesteldheid om vanuit die mites ‘n behoorlike verhaal te skets.
Laurence Gardner, Genesis of the Grail Kings (bladsy 35-36), na wie ons dikwels vir analise en vaste navorsing wat waarskynlik werklik gebeur het sal terugval, het ons die volgende:
Genesis 1:7 notes that God ‘divided the waters’, while in Psalm 74: 13-14, “God ‘didst divide the sea... and... breakest the heads of the dragons in the waters.’ In this account, the dragon of the Tehom [Tiamat] is called the Leviathan (a Canaanite term), as it is also named in the book of Job 41:1. Elsewhere in the Old Testament, the formidable sea-dragon is called Rahab, as in Psalm 89:9-10: ‘Thous rulest the raging of the sea... Thous has broken Rahab into pieces’; and also in the book of Isaiah 51:9: ‘Awake... O arm of the Lord... Art thou not it that hath cut Rahab and wounded the dragon’.”
“It was a common theme in the writings of the Mesopotamians, Canaanites and Hebrews that the foremost accomplishment of their respective deities was the calming of the wild ocean deep.” “In the sixth century BC, when the Israelites were captives of Nebuchadnezzar, the Enûma Elish was a standard recitation at the New Year festivals in Babylon, as it had been for many centuries.” “There was no way that the old Creation epic could have escaped the attention of the Israelites, and they were clearly fascinated by the content. By that time, they were calling their God ‘Jehovah’, having dispensed with the Canaanite names El Elyon and El Shaddai...” “Thus was the biblical Genesis born, as the Israelite priests made their notes of record. There was, however, a distinct difference between the Babylonian epic and the resultant Genesis account, in that the former tells not only of the god Marduk, but of his being one of a pantheon of gods -- a group of deities who (in parallel Canaanite tradition) were the Elohim.
Alternatiewelik, in Zechariah Sitchin se, "The Twelfth Planet" begin Sitchin deur 'n aanhaling uit die Enûma Elish:
When in the heights Heaven had not been named,
And below, Earth had not been called;
Naught, but primordial APSU, their Begetter,
MUMMU, and TIAMAT -- she who bore them all;
Their waters were mingled together.
No reed had yet formed, no marshland had appeared.
None of the gods had yet been brought into being,
None bore a name, their destinies were underdetermined;
Then it was that gods were formed in their midst.
Op grond van die getuienis uiteengesit in sy boek interpreteer Sitchin die bogenoemde as "die skepping van ons sonnestelsel. In die uitspansel van die ruimte, is die "gode" die planete wat nog nie verskyn het nie en dus nie genoem word nie, hulle "lot" was nog nie bepaal nie, dus hul vaste wentelbane. Slegs drie liggame het bestaan: "primordiale AP.SU" ("een wat bestaan van die begin af"), MUM.MU ("een wat gebore is"), en TIAMAT ('Godin van die Lewe "). Die "waters" van Apsu en Tiamat was gemeng, en die teks maak dit duidelik dat dit nie die water is waarin riete groei nie, maar eerder die primordiale waters, die basiese lewegewende elemente van die heelal."
In hierdie konteks, word Apsu deur Sitchin aangegee as die Son, terwyl die "naaste hy” Mummu (Mercurius) is. "Verder weg was Tiamat. Sy was die "monster” wat Marduk later gebreek het – die "missing planeet” [alias die Asteroïde Belt, et al]. Maar in die primordiale tye was sy was die heel eerste Maagd-Moeder van die eerste Goddelike Drie-eenheid. Die spasie tussen haar en Apsu is nie leeg, dit is gevul met die oer-elemente van Apsu en Tiamat. Hierdie waters "het vermeng geraak" en 'n paar hemelse gode of planete [Mars en Venus] het in die ruimte tussen Apsu en Tiamat gevorm.
Their waters were mingled together...
Gods were formed in their midst:
God LAHMU and god LAHAMU were brought forth;
By name they were called.
Die was gevolg deur ANSHAR en KISHAR (Saturnus en Jupiter), en dan Uranus (Anu) en Neptunus (EA / Enki), die laaste verwek uit Anu: "sy gelyke en in sy beeld". Die Babiloniese weergawe noem die NUDIMMUD. Selfs Pluto word genoem (GAGA), wat ANSHAR se eersgebore is, en wat is 'n bietjie van 'n swerwer (eksentriese wentelbaan?).
Die kritiese funksie van die Enûma Elish, is dan die vernietiging van Tiamat deur Sitchin se "twaalfde planeet" (wat hy NIBIRU noem, alias Marduk). Na bewering is die buitegewoon grootte maan van die aarde 'n deel van Tiamat.
Wanneer dit by Tiamat kom moet ons ook die kwessie van die Drake aanspreek. Die Anunnaki hiërarg Ninurta en Ningishzida as voorbeeld, is geklassifiseer as "Groot Drake". Tiamat, kan as die Draak Koningin (alias Leviátan) beskou word as die voorloper van Egipte se Imperial en Koninklike Hof van die Draak. Volgens Laurence Gardner, Genesis of the Grail Kings (bladsye 123, 223, 377), die Draak Hof:
“provided a firm foundation for priestly pursuits associated with the teachings of Thoth, which had prevailed from the time of Nimrod’s grandson King Raneb, a pharaoh of the second dynasty. It was the obligation of the priests to prepare the exotic food for the light-bodies of the pharaohs, while ensuring the purity of a continuing bloodline which progressed through the Dragon Queens of the Grail Succession.”
“As the generations passed, the ideal of kingship spread through the Mediterranean lands into the Balkans, Black Sea regions and Europe, but for the most part the crucial essence of the old wisdom was lost. This gave rise to dynasties that were not of the true kingly race - usurping warriors who gained their thrones by the might of the sword [but who may have nonetheless married into the matriarchal line of succession - for purposes of gaining legitimacy -- and thus spawned offspring who did in fact have the royal essence]. The sacred culture of the ancients was retained, however, in the Messianic line of King David of Judah (c. 1008 BC), whose significance was in his pharaonic heritage, not in his descent from Abraham and the Shemite strain. It was because of this particular Dragon inheritance that Solomon the wise, some eight centuries after Queen Sobeknefru was enabled to recreate the royal temple project in Jerusalem.” Curiously, Count Dracula, known to historians as Vlad III of Wallahia was quite simply, ‘son of Dracul’, and Dracul (Dragon) was a style by which his father was known. In essence Count Dracula was a descendant and protector of the knowledge of the very ancient Imperial and Royal Court of the Dragon. He was also, as they say, lambasted by history revisionists into a vampire.
It is noteworthy that “The Christian High Church hounded and persecuted the Sangreal (Holy Grail dynasty of the Messianic line from King David of Israel), and in so doing they were attempting to ‘slay the dragon’. This was a favorite theme of Christian mythology. There was, however, also another dragon - a pseudo dragon - and that was the purple dragon of Imperial Rome. This dragon is portrayed in the New Testament book of the Revelation (12:7-9) as the enemy of the Archangel Michael. Just as Emperor Constantine the Great usurped the early Christian faith in the fourth century, and molded it into a new hybrid state religion, so too had the earlier Emperors usurped the dragon of kingship as the emblem of their own Imperial standard. There is often, therefore, a conflict of identities, and in some literary romance it can be difficult to determine who is battling against whom.” [BTW, note the Red Dragon of the early Welsh, and which is still emblazoned on their national flag.]

Vanuit die "Dictionary of deities and demons in the Bible", is Tiamat ook spesifiek geïdentifiseer as ‘n "Leviátan", 'n Bybelse seedier waarna daar 'n paar keer in die Ou Testament verwys word. Die woord Leviátan het sinoniem geword met 'n groot seemonster of skepsel. Byvoorbeeld, die term verskyn in vyf plekke in die Bybel. Die boek van Job, Hoofstuk 41, toegewy aan die beskrywing van die Leviátan:
- Book of Job 3:8 "May those who curse days curse that day, those who are ready to rouse Leviathan "; [Apparently, an early understanding of 'hell hath no fury like a woman scorned.']
- Book of Job 41: "Can you pull in the leviathan with a fishhook or tie down his tongue with a rope? Can you put a cord through his nose or pierce his jaw with a hook? ... Can you fill his hide with harpoons or his head with fishing spears?"
- Psalms 74:14: "It was you who crushed the heads of Leviathan and gave him as food to the creatures of the desert." [A repeat of Marduk’s claim in the Enuma Elish.]
- Psalms 104:24-26: "O Lord, what a variety of things you have made! In wisdom you have made them all. The earth is full of your creatures. Here is the ocean, vast and wide, teeming with life of every kind, both large and small. See the ships sailing along, and Leviathan, which you made to play in the sea.
- Isaiah 27:1: "In that day the LORD with His severe sword, great and strong, Will punish Leviathan the fleeing serpent, Leviathan that twisted serpent; And He will slay the reptile that is in the sea." [And now, playful Leviathan is twisted? Hmmm...]
In 'n aangetekende legende, die Midrash deur Pirke de-Rabbi Eliezer, word daar gesê dat die vis wat Jona ingesluk amper deur die Leviatan opgevreet was, wat oor die algemeen een walvis per dag eet [in teenstelling van die gesegde dat 'n appel per dag geëet moet word]. In 'n gesang deur Kalir, is die Leviatan 'n slang wat rondom die aarde gedraai is en het sy stert in sy bek soos die Griekse Ouroboros en die Nordiese Midgard Slang. [Natuurlik, as jy nie 'n walvis is nie, waarom dan ‘n Leviátan vrees?]
Die Bybelse verwysings na Leviátan het ooreenkomste met die Kanaäniete Baäl-siklus, wat in 'n konfrontasie is tussen Hadad (Baal) en 'n sewe koppige seemonster met die naam Lotan. Lotan is die Ugarities ewebeeld vir die Hebreeuse Leviátan. Hadad verslaan hom. Die Bybelse verwysings kom ook ooreen met die Babiloniese skeppings epos Enûma Elish waar die storm god Marduk sy ouma, die seemonster, die Godin van chaos en die skepping nl Tiamat verslaan en skep toe die aarde en die lug van die twee helftes van haar lyk. [Sien, voorbeeld, Sitchin hierbo.]
Die Bybel (AOV) sukkel met die Leviátan en vertaal die op plekke as ‘n seekoei (Job 40:15), en as ‘n Krokodil (Job41:1).
Volgens die mees antieke Joodse midrash, is die Leviátan op die vyfde dag geskep (Yalkut, Gen. 12). Oorspronklik het God 'n manlike en vroulike Leviátan geskep, maar om te keer dat hulle aanteel en die wêreld vernietig, hy het die vroulike gedood en haar vlees gebêre vir die maaltyd wat aan die regverdiges (manlike) verdeel sal word met die koms van die Messias. (Dit klink 'n bietjie patriargaal. Daar kan ook 'n paar ernstige vrae gevra word oor die toestand van die eeue oue vis wat bedien gaan word, selfs nadat dit in op ‘n baie spesiale manier bewaar was.)
Die beste deel is die beskrywing van die Leviátan in die Joodse midrash:
“Once we went in a ship and saw a fish which put his head out of the water. He had horns upon which was written: 'I am one of the meanest creatures that inhabit the sea. I am three hundred miles in length, and enter this day into the jaws of the Leviathan'. When the Leviathan is hungry, he sends forth from his mouth a heat so great as to make all the waters of the deep boil, and if he would put his head into paradise no living creature could endure the odor of him. His abode is the Mediterranean Sea; and the waters of the Jordan fall into his mouth.”
Die die Jordaan-rivier loop uit in die Dooie See, wat daar is GEEN uitlaat nie, die Dooie See is ongeveer 400 meter (1200 voet) onder seespieël.
In die Talmoed word die Leviátan 'n paar keer vermeld. Een in besonder, is:
"...hier is twaalf ure op 'n dag. Die eerste drie uur sit God en leer uit die Torah, die tweede drie uur sit hy en oordeel die wêreld. Die derde drie uur voed God die hele wêreld, die vierde drie-uur tydperk speel God met die Leviatan soos geskrywe is: "die Leviátan wat jy geskep het om mee te speel”.
Die Christelike interpretasie van die Leviátan word dikwels beskou as 'n demoon of natuurlike monster wat verband hou met die Satan of die duiwel, en wat deur sommige as dieselfde monster as Rahab (Jesaja 51:9) beskou word. Aan die ander kant beskou sommige Bybelwetenskaplikes die Leviátan as die bestaande magte as verteenwoordiging van die chaos. 'n Aaantal tolke stel voor dat die Leviátan 'n simbool van die mensdom in opposisie teen God is en beweer dat die diere en wilde diere wat in die boeke van Daniël en Openbaring geïnterpreteer moet word as metafore. Die woord Leviátan het aan die antieke Jode sinoniem geword met die wat besig was om oorlog te voer teen God se koninkryk. Dit geld veral vir nasies wat teen Israel geveg het soos Assirië en Egipte. Volgens Kanaänietiese mites was die Leviátan 'n vyand van orde in die skepping en was deur die Kanaänitiese god Baäl verslaan. Soveel vir 'n diepgaande filosofie! (volgens die tweede wet van termodinamika, is die heelal self in teenstelling tot orde en dus 'n geïsoleerde stelsel in die heelal geneig na wanorde. In hierdie ietwat diepgaande sin is die Leviátan die onverbiddelike pyl van tyd wat die orde van die heelal / skepping afbreek, terwyl bewussyn teen hierdie tendens werk deur orde te skep.
Die Leviátan verskyn ook in die Boek van Henog en gee die volgende beskrywing van hierdie monster. Die vroulike word Leviátan in teenstelling met die manlike wat Behemoth genoem word:
And that day will two monsters be parted, one monster, a female named Leviathan in order to dwell in the abyss of the ocean over the fountains of water; and (the other), a male called Behemoth, which holds his chest in an invisible desert whose name is Dundayin, east of the garden of Eden. - 1 Enoch 60:7-8
In die boek van Job word beide die Behemoth en die Leviátan saam met 'n aantal ander diere vermeld soos bokke, arende en valke, wat die vermoede by sommige Christelike geleerdes laat ontstaan het dat die Behemoth en Leviátan ook slegs gewone veld diere was. Sommige stel die Leviátan voor as ‘n Nyl krokodil. Net soos die Leviátan is die Nyl krokodil waterlewend, skubberige, en beskik oor groot tande. Job 41:18 verklaar dat die Leviátan se oë "is soos die ooglede van die dageraad". Ander stel voor dat die Leviátan 'n oordrewe weergawe van 'n walvis kan wees. (Hoofstuk 41 van Job beskryf die Leviátan se asem van vuur soos 'n draak, en nie een van hierdie diere blaas vuur nie of pas die beskrywings van ander Skrifgedeeltes waarin die Leviatan, soos in die boek van die Psalms, waar dit as 'n dier met ‘n veelvoud van koppe beskryf is; "U het die koppe van die Leviátan verbrysel;" Psalm 74:14).
Sommige Jong Aarde Kreasioniste het beweer dat die Leviátan of 'n dinosourus, soos die Parasaurolophus (ten spyte daarvan dat die 'n herbivoor is en nie-akwatiese diere), of 'n reuse-mariene reptiel, soos Kronosaurus (ten spyte van die gebrek aan pantser en 'n slangagtige liggaam). Ander Jong Aarde Kreasioniste sê dat die reuse-krokodille, Sarcosuchus, die beste pas by die beskrywing in die Bybel.
Bookmarks