Die vlamme brand
Hierdie lewe loop 'n vreemde pad, wat ons nie beplan het nie,
Maar ons het 'n keuse wat ons gaan maak,
Ons kyk terug op ons verdwaalde weg, ons dink ons is reg,
En dan wonder ons ...
En die hemel weet Ek is lief vir julle!
Sal Ek julle ooit weer vas kan hou?
Is dit nie nou die tyd om 'n weer begin te maak,
En die vlamme brand en die hel breek los,
Vir al die trane wat dit My gekos het,
Se my nou wie staan tussen julle en My vandag?
Nou is julle hier en die kruispad wag!
Nie links of regs sien julle die Lig!
Wie se keuse is dit hierdie keer,
Julle kyk terug en raak verward,
Julle wil links draai en die donkerte invaar
Want hier staan hy weer tussen julle en My!





Reply With Quote
Al die geskinder, gevloekery, afkrakery, slegsê-ery, beledigende, geen naaste liefde, gevoellose,
hys so magtig!!!!



Piett
Net 'n spul leuns uit jou mond jong!!!!!!
boooring!!!! 

Bookmarks