Wendag - Debating Christianity and Religion Forum
-
Godvresend, Christus Jesus is die liefling van my siel. Getroud. Bouer van alluminium Horseboxes te Clanwilliam. Bly op Luiperdskloof, en volgens die spore en geluide onder die bobbejane is daar beslis nog ene in die kloof.
-
-
Naand Luiperd,
Welkom hier by ons, mag die bestaan van 'n kloof uiteraard hier ontbloot word as sierraad met of sonder spikkels...
groetnis
knipmes
-
-

Originally Posted by
Luiperd
Godvresend, Christus Jesus is die liefling van my siel. Getroud. Bouer van alluminium Horseboxes te Clanwilliam. Bly op Luiperdskloof, en volgens die spore en geluide onder die bobbejane is daar beslis nog ene in die kloof.
Hello. Of sal ek se shalom. Jy sal uitvind dat ek so ietwat in geloof van jou verskil maar hoop ons kan nog lekker geselsYeshurun
-
Posting Permissions
- You may not post new threads
- You may not post replies
- You may not post attachments
- You may not edit your posts
Forum Rules
Bookmarks