PDA

View Full Version : Wat beteken dit vir jou om te WEN ??



knipmes
12th February 2007, 21:48
Ek vra myself hierdie vraag af, al vir baie baie jare... wat is dit wat die mens dryf om te wil wen! Sommiges wen ongeag wat, andere sterf voor hulle verloor, meestal is wen alles, word aansien, trots, spog, eer en allerlei houdings met wen vereenselwig.

Deesdae lyk dit vir my asof wen alles is vir my landsgenote, so asof niks anders meer saak maak nie! Ondervind ek dit alleen?? :?

Stefanus
13th February 2007, 00:42
The Power of Beliefs & Positive Attitude

Beliefs formed a big part of our lives. Successful people have always believed that they can be and will be successful in their life. Many of us have seen Michael Phelps won 8 gold medals in a single Olympic. That has created a history for himself. Many have envied his feat and the first thing in their mind will be, Wow, how I wished I could be like him. Have you ever wondered what could you achieve in your life? What will you do if you couldnt fail?

In fact, anyone can achieve what they have wanted to achieve. It is about beliefs. Everyone is a born winner and we are the winner in our own lives. It is this belief that drives any individual to be successful in their own field. All successful individuals have strong beliefs in their lives and it is one of the bases for their success. If we had started to believe in our own self, the things that we can achieve will definitely give you a pleasant surprise.

Other than having a strong belief, it is the attitude that drives the individual to create their own history. The commitment towards themselves and the drive must also be present. Imagine having a strong belief in one self and having a poor attitude towards life, how would that individual turn out to be? Ones attitude comprises of the drive, the commitment and the desire to achieve their goals. If one has strong beliefs about the goals that he can achieve and he displays good attitude towards it, it would be no surprise to anyone that he will be able to achieve his goals.

Start believing in yourself that you can achieve your goals and with the right positive attitude, you will definitely be able to create the miracle that you have always dreamt of.

Elsa Nel
13th February 2007, 22:41
Ek vra myself hierdie vraag af, al vir baie baie jare... wat is dit wat die mens dryf om te wil wen! Sommiges wen ongeag wat, andere sterf voor hulle verloor, meestal is wen alles, word aansien, trots, spog, eer en allerlei houdings met wen vereenselwig.

Deesdae lyk dit vir my asof wen alles is vir my landsgenote, so asof niks anders meer saak maak nie! Ondervind ek dit alleen?? :?

Wen is maar van altyd af belangrik... maar vir ons as gelowiges het ons 'n ewige stryd teen die bose. Dan moet oorwinning altyd belangrik wees. Die woordjie "oorwin" kom nie minder nie as 40 keer in die Bybel voor. As oorwinning 'n prioriteit moet wees in ons lewens, mag die Vader gee dat dit so sal wees:

1Jo 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wreld; en dit is die oorwinning wat die wreld oorwin het, naamlik ons geloof.

knipmes
17th February 2007, 20:14
Elsa,

Wonderlike Pos! Ons is so bevoorreg...

Wen was nog nooit regtig vir my as persoon 'n uitdaging nie. Ek het nog nooit my lewe met wen as doel in enige iets gehad nie. Tog as ek moet terugkyk dan, was ek 'n wenner al die pad, deur die genade van God.

groetnis
knipmes

knipmes
13th August 2007, 20:28
Met Bloedrivier het die WEN Kommando met genade van Bo, die knoop deurgehaak vir ons as volk. Is ons vandag op koers om weer so in vaste geloof die regte dryfveer ten opsigte van wen te kan beywer?