PDA

View Full Version : Zuma: "Eindtyd Profeet"



Die Ou Man
22nd May 2008, 12:30
Zuma aan die woord in Kaapstad.


He reminded ANC members that the elections were around the corner and there was no time to waste. It was important that party members worked hard to build the ANC.

"We shall build this organisation. Even God expects us to rule this country because we are the only organisation which was blessed by pastors when it was formed.

"It is even blessed in Heaven. That is why we will rule until Jesus comes back. We should not allow anyone to govern our city (Cape Town) when we are ruling the country," he said.

Volledige berig hier (http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=6&art_id=vn20080505052937761C818044).

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
22nd May 2008, 14:15
Zuma in Kimberley


Zuma: ANC could rule forever
28/10/2007 12:07 - (SA)

Kimberley - The African National Congress is not divided on the issue of leadership, the organisation's deputy president Jacob Zuma said on Saturday.

Delivering a tribute to former ANC president Oliver Tambo in Kimberley, he also repeated - twice - his assertion that the party would rule until Jesus returned to earth.

Volledige berig hier (http://www.news24.com/News24/South_Africa/Politics/0,,2-7-12_2210657,00.html).

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
4th December 2008, 20:32
Ace Magashule, voorsitter van die ANC in die Vrystaat tref 'n vergelyking tussen die lyding van die Christus en Jacob Zuma se treurmare.



Jesus-uitsprake skok wyd

Dec 02 2008 01:28:07:570AM - (SA)

Opposisiepartye en lede van die publiek het gister met skok en woede gereageer op vergelykings wat gemaak is tussen die lyding van Jesus en die uitdagings wat mnr. Jacob Zuma, ANC-leier, in die gesig staar.

Volksblad het gister berig mnr. Ace Magashule, voorsitter van die ANC in die Vrystaat, het Zuma se vervolging en die spottery wat hy verduur met die lyding van Jesus vergelyk.

Magashule het gister by navraag ges hy het ges wat hy ges het en mense moet sy sieninge aanvaar.

“As mense ontsteld is, moet hulle (na die koerant) skryf en hul eie sieninge meedeel.”

Magashule het Vrydag aan ’n skare Zuma-ondersteuners buite die applhof in Bloemfontein onder meer ges Zuma is sterk en gee nie moed op nie. “Jesus is vervolg, Hy is name genoem en verraai. Dit is dieselfde soort lyding wat mnr. Zuma die afgelope tyd moes deurgaan.”

Hy het vroer aan Volksblad ges hy meen nie di opmerkings hoort mense ongemaklik te maak nie.

“Ek is self ’n Christen. Daar is absoluut niks fout daarmee om sulke vergelykings te maak nie.”

Dit is nie die eerste maal dat ANC-leiers verwysings na Jesus maak nie.

Me. Patricia de Lille, leier van die OD, het ’n beroep op die ANC gedoen om “op te hou om Jesus Christus, die Bybel en Christenskap te gebruik om stemme by die arm en weerbares in te samel”.

“Die ANC moet op die sterkste moontlike manier veroordeel word vir die gebruik van Christenskap om politieke doelwitte te bevorder. Ons wil die ANC daarop wys dat Jesus nooit van korrupsie aangekla is nie.”

Mnr. Abrie Oosthuizen, Vrystaatse leier van die VF+, het in ’n verklaring ges hy het met “skok en minagting” op die stelling reageer.

“Dit is niks minder as godslasterlik om enige mens se lyding met di van Jesus Christus te vergelyk nie.”

Mnr. Casper Nordier, Vrystaatse leier van die ACDP, het ges die uitsprake is “heeltemal onverantwoordelik. Myns insiens is dit belaglik om s ’n vergelyking te tref. Jesus was sondeloos en geen mens is nie. Ek sluit myself daarby in.”

Die DA se Vrystaatse leier, mnr. Roy Jankielsohn, het ges di stelling herinner aan Zuma se stelling vroer vanjaar dat die ANC sal regeer totdat Jesus terugkeer.

“Kort daarna het die organisasie begin verbrokkel. Albei stellings is godslasterlik en beledigend teenoor alle Christene. Dit is weer eens ’n bewys van ANC-leiers se arrogansie. Dit is duidelik hulle het uit pure desperaatheid ’n nuwe morele laagtepunt bereik en die laaste bietjie moraliteit wat hulle gehad het, verloor.”

Mnr. Teboho Sikisi, woordvoerder van die ANC in die provinsie, s mense moet nie Magashule se woorde verkeerd verstaan nie.

“Hy het nooit ges Zuma s Jesus nie. Hy het bloot probeer wys dat as ’n mens sterk genoeg in ’n beginsel glo, geen hoeveelheid mishandeling of lyding jou van daardie punte kan afbring nie.”

knipmes
9th December 2008, 09:50
Onwillekeurig kom na vore Jesus se waarskuwing



Mar 13:21 En as iemand dn vir julle s: Kyk, hier is die Christus! of: Kyk, daar! --moet dit nie glo nie.
Mar 13:22 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

groetnis
knipmes

:biggrin::biggrin::biggrin: