PDA

View Full Version : 3de Węreldoorlog



Luiperd
19th August 2012, 21:37
Die 3de Węreldoorlog is op hande. Tekens lyk sterk dat dit Okt. - Des. gaan begin tussen Amerika en Iran. Die Moslemmag, God gaan hul krag verbreek.

knipmes
20th August 2012, 20:43
Naand Luiperd,

Ons neem kennis.

Wat is die moontlikheid dat jy hierdie stelling met n paar feite of verwysings kan aanvul?

Wat genoop jou om hierdie stelling te maak?









groetnis
knipmes