PDA

View Full Version : Voorspoedige 2013



Die Vrou
9th January 2013, 10:25
Voorspoedige 2013 Wendag!!!

Mag hierdie jaar vir elkeen van julle net die mooiste inhou ;-)

http://www.wendag.com/forum/attachment.php?attachmentid=964&d=1357719873

Die Ou Man
13th January 2013, 15:22
Ons is nou amptelik in die eerste jaar na die Jahweh-era.

Dit wat Johanna Brandt en G A Watermeyer voorspel het, sal stelselmatig in plek val soos wat die Jahweh-era sy laaste stuiptrekkings gee.

Liefde groete.

Die Ou Man