PDA

View Full Version : Vriendelike groet aan almal



pierreb
29th April 2013, 19:19
Ek hoop om goeie nuus te deel en te ontvang. Ek praat maar min en hoop daar is waardevolle "threads" om te lees en te beantwoord. :laughing:

Stefanus
30th April 2013, 08:35
Welkom pierreb,

Bespreek gerus enige van die onderwerpe.
Daar was juis vanoggend weer 'n onderwerp op radio RSG - "het god die brein geskape of het die brein god geskape".

Groete

knipmes
5th June 2013, 18:20
Welkom hier ook van my kant, pierrebStefaans, vertel tog, wie het toe gewen? die brein?groetnisknipmes

Stefanus
22nd June 2013, 18:36
Knipmes ek moet se die gesprek het nie gehandel om 'n wenner te bepaal nie, die meerderheid deelnemers waarvan daar heelwat was en nie die hoofstroom dogmas navolg nie het 'n goeie bydrae gelewer.

Voltaire het te vertelle dat:


“God created man in his own image, and then man went and returned the compliment.”


Groete,
Stefanus