PDA

View Full Version : Hackers



knipmes
21st September 2013, 11:16
Goeiedag Almal,

Hackers uit die verre ooste het ons webblad verwoes en Stefanus het dit weer aanlyn gekry. Groot dank aan hom.

Lyk my die aanvallers kom uit alle oorde :]

Ons blad sal eersdaags weer volkome herstel wees.
Laat weet tog as enige probleme ondervind word, sodat ons dit kan regstel met Stefanus se hulp.

groetnis
knipmes

Stefanus
1st November 2013, 15:22
Die forum is weer ten volle herstel na die "hackers" die forum beskadig het, en die probleme wat ons met die sagteware
en diensverskaffers gehad het is nou ook uitgestryk en daar behoort geen probleme met die blad te wees nie.

knipmes
2nd November 2013, 18:54
Baie dankie aan Stefanus, wat baie ure agter die skerm ingesit het om ons geliefde web blad weer voor te sit. Hopelik is die probleme met ongewenste elemente nou opgelos.


groetnis
knipmes