PDA

View Full Version : Die baie Ou Man op sy sterfbed



Die Vrou
17th September 2014, 14:33
Ek het onlangs n gesig gesien eintlik was daar n paar besonderhede maar die het almal vervaag en net een het oorgebly.
Nou by hierdie tyd word ek kort kort aan dit herriner.

Dit handel oor n baie ou man wat tans op Sy sterfbed le die beeld is nie die van siener of mandella nie maar is baie belangrike
man.
Daar sit n ander jonger maar ook in sy gevorderde jare man by hom. Hulle voer n baie belangrike gesprek. Die gesprek kon
ek nie hoor nie dit was geluidlose gesig.

Wonder waaroor hulle gepraat het?