PDA

View Full Version : Geel perske Boom

Die Vrou
9th February 2015, 21:58
Hello julle,

Die volgende gesig gehad so week gelede.

'n Mooi gesonde geelperske boom vol van goudgeel ryp perskes.

Wonder wat die betekenis daarvan kan wees ??

Het iemand dalk enige inligting oor die Geelperske boom se betekenis?

Groete

Die Vrou

knipmes
14th February 2015, 11:01
Ek vrek behoorlik oor n lekker geelperske!
soos my Oupa en sy Oupa voor hom...

1007

Ouma was ook lief om dit in te leg vir poeding...

Dit kom saam die Boer al lankal!

groetnis
Knipmes

ns. die dat ek altoos n Knipmes in my se sak dra :biggrin:

Die Vrou
15th March 2015, 17:08

Knipmes sou net eerder meer sinvolle inligting wou hę!! Jy weet mos soos bv die lewens gewoontes
van die boom! Wanneer die volwasse word, begin bloeisels dra en wanneer die vrugte ryp is... ens

Of sal ek maar eerder 'n boer vra ... jy is eintlik net die gebruiker en het lyk my net kennis om dit te eet! :ohmy:

knipmes
19th March 2015, 20:45
Het iemand dalk enige inligting oor die Geelperske boom se betekenis?

Die Vrou,

Ek wonder net wat "betekenis" met "sinvolle inligting" te doene het?

Dis bejammeringswaardig dat die man gespeel word hier, sonder dat die man geken is...
Gaan "google" maar die groei proses self!
Ek eet intussen lekker!

groetnis
knipmes

Die Vrou
8th August 2018, 10:54
Hello julle,

Die volgende gesig gehad so week gelede.

'n Mooi gesonde geelperske boom vol van goudgeel ryp perskes.

Wonder wat die betekenis daarvan kan wees ??

Het iemand dalk enige inligting oor die Geelperske boom se betekenis?

Groete

Die Vrou

Het nou die volgende inligting gekry tussen siener se visioene!

HOE RAAK DIT ONS?

Teen dié tyd behoort dit duidelik te wees dat Suid-Afrika nie weer soos in die vorige twee węreldkonflikte die voorreg gaan hę om ongeskonde daarvan af te kom nie. Siener het dit ook bevestig toe hy gesę het dat as die laaste groot oorlog goed op dreef is, begin ons dinge.Die “tekens” waarvoor ons moet uitkyk, is o.a.(1) die media wat ons in die duister hou oor wat in die land aangaan; (2) ‘n węreldwye finansiële krisis; (3) die uittog van die laaste blankes in Zimbabwe (4) groot mynstakings;(5) ‘n geelperske reën;(6) algemene kragonderbreking en (7) ‘n tyd dat die blanke wat die wa deur die drif moet sleep, nakend uitgetrek gaan word en alles sal verloor.