PDA

View Full Version : Wat is jou opinie omtrent die Ou Apostoliese Kerk?

boerrie3
5th December 2015, 18:51
Wat is jou opinie oor die ou apostoliese kerk?

boerrie3
9th December 2015, 04:12
Geen insette nie?
:sleep:

knipmes
11th December 2015, 20:32
Hallo Boerrie3,

Die vraag is hoekom vra jy so iets, sonder verduideliking?
Is jy byvoorbeeld vir hierdie kerk?
Is jy dalk teen hierdie kerk?
Ek stel voor jy beredeneer hierdie vraag wat ons dan meer kans gee om opinie te vorm en te debateer?

Ek vir een het geen opinie aangaande enige kerk nie, want ek behoort nie aan enige kerk nie, en is dus nie onderhewig aan die dogma wat daarmee saamgaan nie.

Ons hoor graag van jou.

groetnis
Knipmes

boerrie3
14th December 2015, 19:52

Hi knipmes, Ja, ek is in die Ou Apostoliese Kerk. Daar is niks agter die hele vraag nie. Al wat ek wil weet is hoe mense buite die OAK die kerk sien.