PDA

View Full Version : Kain en Abel: Wat is die Waarheid?

Die Ou Man
6th June 2008, 19:30
Die Jahwehiste skryf die volgende in Genesis 4

11 Daarom sal jy vervloek wees, ver van die grond wat sy mond oopgemaak het om die bloed van jou broer uit jou hand te ontvang.

12 As jy die grond bewerk, sal dit sy vermoë aan jou nie meer gee nie; 'n swerwer en vlugteling sal jy wees op die aarde

Kain se lot is verseël. Vir die res van sy lewe sal hy 'n flentergat vlugteling wees.

Maar dan lees ons die volgende in vers 17.

En Kain het sy vrou beken, en sy het swanger geword en Henog gebaar. Daarna bou hy 'n stad en noem die stad na die naam van sy seun Henog.

Hoe is dit dan moontlik vir 'n vervloekte ewige swerwer en vlugteling om 'n groot stad te bou? Een van die twee weergawes is nie die waarheid nie.

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
6th June 2008, 19:31
Die Jahwehis (skrywer van Génesis 2:4 en die res van die Jahweh verhaal) skryf dat Kain deur die HERE/Jahweh vervloek is tot 'n vlugteling en swerwer omdat hy sy broer Abel vermoor het.

Die Priesterlike verhaal van Génesis 1:1 en fragmente wat daarop volg, vertel dat Kain die eerste en mees suksesvolle man op aarde was. Kain was alles behalwe 'n vervloekte vlugteling en swerwer. Inteendeel hy bou 'n groot stad.

Kain se voorspoed en suksesverhaal eindig nie by hom nie. Sy nageslag is net so suksesvol en begaafd.

Génesis 17.

20 En Ada het Jabal gebaar. Hy was die vader van die tentbewoners en die veeboere.

21 Die naam van sy broer was Jubal. Hy was die vader van almal wat op siters en fluite speel.

22 En Silla het ook gebaar, naamlik Tubal-Kain, 'n smid wat allerhande koper- en ysterinstrumente gemaak het. En die suster van Tubal-Kain was Naéma.

Uit Kain stam die vaders van tentbewoning, musiekinstrumente en kopersmede.

As ons nou naïef wil wees kan ons soos die Ingelsman sê dat Jahweh se vloek op Kain eerder 'n "blessing in disguise" was. Die waarheid is egter dat die Jahweh verhaal wat in Génesis 2:4 begin wéér nie klop met die Priesterlike weergawe van Génesis 1:1 nie. Een van die twee is 'n leuen. Ons weet teen hierdie tyd al dat die HERE/Jahweh valslik en terugwerkend deur die Jahwehis in sy Génesis 2:4 skeppingsverhaaltjie as skepper aangebied word.

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
6th June 2008, 20:51
Die probleem met die Jahwehis se Génesis 2:4 verhaal, is dat dit deurspek is met vervalsings en teenstrydighede.

Die grootste teenstrydigheid in die verhaal van die Jahwehis, is dat die God van Génesis 2:4, naamlik die HERE/Jahweh/Allah, nog nie op die toneel was in die tyd van die rolspelers, naamlik Adam, Eva, Kain, Abel en Set nie. Dit verklaar Jahweh self aan Moses in Exodus 6:2. Die ironie van die Génesis 2:4 weergawe is dan juis dat die HERE/Jahweh self die verhaal van die skrywer daarvan repudieer deur te verklaar dat sy Naam nie in daardie tyd bekend was nie.

So ook was die wette van Jahweh onbekend omdat dit eers eeue later aan Moses bekend gemaak is. Adam, Eva, Kain, Abel en Set was, volgens die Priesterlike weergawe (Gén 1:1 en verdere segmente) nie bewus van Jahweh se bestaan, sy voorkeure of tekortkominge nie.

Kain was dus onbewus daarvan dat die HERE/Jahweh/Allah 'n jaloerse Wese is wat hou van die reuk van gebrande vleis. Daarom offer Kain in goedertrou dit was hy as boer verbou het, naamlik vrugte. Kain se offer ruik nie na braaivleis nie en Jahweh verwerp dit.

Die Jahwehis skryf verder dat Abel die veeboer, vet van sy eersgeborene kleinvee gebraai het en sy offer is aanvaar.

Jahweh se voorliefde vir die reuk van braaivleis lei dan tot broedertwis en uiteindelik tot die eerste opgetekende moord.

Voor die dood van Abel was die dood as vleeslike finaliteit 'n onbekende faktor. Die Jahwehis skryf egter in sy Génesis 2:4 staaltjie dat Kain se teleurstelling daartoe gelei het dat hy sy jonger broer, Abel doodgeslaan het.

Jahweh se opdrag dat eersgebore vee aan hom behoort en gebraai moet word sodat hy die lieflike geur kan ruik, is eers eeue later gegee. Nie Kain of Abel was bewus van hierdie opdrag van Jahweh nie.

Die Kain en Abel staaltjie is deur die Jahwehis geskryf deur kennis te gebruik wat nie tydens die Skepping bekend was nie. Die Génesis 2:4 skeppingsverhaal bevat ooglopende en blatante vervalsings en sal beslis nie die toets van die waarheid deurstaan nie.

Wie belang sou stel in die werklike gebeure, sal die Witboek moet raadpleeg.

Liefde groete.

Die Ou Man

witsybok
13th November 2008, 15:33
Die Jahwehiste skryf die volgende in Genesis 4

Liefde groete.

Die Ou Man

Ou Man ek wil graag weet, glo jy in die bybel of nie? - of glo jy net in sekere gedeeltes daarvan. Jy kwoteer altyd dat die "JaHweHiste skryf so in Genesis, of Levitikus, ens". Bedoel dit dat alles wat geskryf is, is maar klomp nonsense; en as dit so is, waar kry jy, al jou bewyse en is die "Witboek" maar jou bybel. Dit klink vir my alles wat staan in die Ou Testament is vir jou niks werd nie? Dus maar net 'n vraagie hoor! :confused: Is jy dalk 'n "evolutionist?"

Die Ou Man
14th November 2008, 08:29
Witsybok.

Die Torah is 'n sameflansing van die geskrifte van die Jahwehis, Elohis, Deuteronomis en die Priesterlike weergawe. Van hierdie weergawes bots met mekaar in die Torah.

Jy sal die verduideliking hier (http://www.wendag.com/forum/showthread.php?t=97) vind. As jy dit gelees het, sal jy my hantering van die Torah verstaan.

Liefde groete.

Die Ou Man

witsybok
15th November 2008, 11:19

Dankie, ek sal dit lees:smile:

Bee777
17th November 2008, 14:17
Die Jahwehiste skryf die volgende in Genesis 4

Kain se lot is verseël. Vir die res van sy lewe sal hy 'n flentergat vlugteling wees.

Maar dan lees ons die volgende in vers 17.

Hoe is dit dan moontlik vir 'n vervloekte ewige swerwer en vlugteling om 'n groot stad te bou? Een van die twee weergawes is nie die waarheid nie.

Liefde groete.

Die Ou Man

Hi almal. i'm new here.
I've also spent many years doing Biblical studies.
I'll just jump in here with this quote van " die ou Man".
It is completely possible that cain can go on to build huge cities and be successful .
Cain lost favour in the Lords eyes when he offered the unacceptable offering.
please see my explanation of this on my blog at.
http://bibleuncovered.blogspot.com/search/label/Cain%20and%20Abel

Cain was a vagabond in the earth, the word vagabond come from the Hebrew word meaning to toss ones head in scorn.
So Cain as he said lost favour in the Lord's eyes as said in GEN 4:16
And Cain went out from the presence of the LORD,

We have two options for blessings here on earth, same as what is known as a covering., the blessing/covering from either Satan or God.

God only Blessed the Adam line who would later become isreal, and cain was no longer a part of that. That is what is meant when Cain was to be a vagabond in the earth.

An example of a covering not from God is in Isaiah 30,
Woe to the rebellious children, saith the LORD, that take counsel, but not of me; and that cover with a covering, but not of my spirit, that they may add sin to sin:

Further proof is if we look in Math 4 when Satan tempted Jesus,

Math 4:8 Again, the devil taketh him up into an exceeding high mountain, and sheweth him all the kingdoms of the world, and the glory of them;
4:9 And saith unto him, All these things will I give thee, if thou wilt fall down and worship me.

this scripture above shows that all the kingdoms of the world belong to Satan, it is only Israel that belongs to the Lord.

i hope that helped?
blessings
Bee

witsybok
18th November 2008, 15:50
Kain se voorspoed en suksesverhaal eindig nie by hom nie. Sy nageslag is net so suksesvol en begaafd.

Uit Kain stam die vaders van tentbewoning, musiekinstrumente en kopersmede.

As ons nou naïef wil wees kan ons soos die Ingelsman sê dat Jahweh se vloek op Kain eerder 'n "blessing in disguise" was. Die waarheid is egter dat die Jahweh verhaal wat in Génesis 2:4 begin wéér nie klop met die Priesterlike weergawe van Génesis 1:1 nie. Een van die twee is 'n leuen. Ons weet teen hierdie tyd al dat die HERE/Jahweh valslik en terugwerkend deur die Jahwehis in sy Génesis 2:4 skeppingsverhaaltjie as skepper aangebied word.

Liefde groete.

Die Ou Man

Dwaarsdeur alle tye, het boosheid op aarde groot magdom gehad. Satan gee sy kinders groot magte en gawes. Is dit nie? Die VADER het ADAM se bloedlyn alleen geseën! Kain is nie deel van daardie bloedlyn nie. Hy was van die begin af deel van 'n sataniese bloedlyn.

Bee777
18th November 2008, 16:29

Hi lees die storie hier. (http://bibleuncovered.blogspot.com/search/label/Cain%20and%20Abel) en na dit HIER (http://bibleuncovered.blogspot.com/search/label/IDENTIFYING%20THE%20BIBLE%27S%20CREATIONS)

dit is my vinding met Cain en lat weet of dit vir jou sin maak?

Blessings
Bee777

Die Ou Man
18th November 2008, 16:50
Bee777.

Ek het gaan lees en ek vind dat jy moeite met jou studie gemaak het.

Jou studie wys vir my dat jy ook besef het dat iets nie klop nie.

Jy gaan egter uit jou pad om die "struikelblokke" te oorbrug deur na alles as simboliek te kyk. (Daardeur beweer ek nie dat hierdie verhale nie simbolies is nie.)

Jy sal wel by 'n punt moet uitkom waar jy bereid moet wees om die kaf van die koring te skei. Op hierdie stadium hanteer jy nog die kaf en die koring as een entiteit.

Bloot as 'n voorbeeld. Hoe sal jy dit hanteer as jy in die Bybel lees dat die HERE sê dat die Levitikus bloedritueel opdragte nooit deur hom gegee is nie. Gaan jy die logiese doen om die bloedrituele met sy vals opdraggewer te verwerp, of gaan jy daarvoor ook 'n verskoning probeer vind?

Liefde groete.

Die Ou Man

Bee777
18th November 2008, 17:01

Thank you for taking the time to read it.

Ou man it sounds as if you are insulting me ?
I do not make excuses at all, it makes perfect sense, we all know the Bible is highly symbolic and that Jesus spoke in parables as it was not given to everyone to understand.
The parables alone tells you how symbolic the Bible actually is.

I still have so much more to publish but all in it's right time, do not think that i am confused, i am not, the Bible is actually so simple when you understand the symbolic language.

Bloot as 'n voorbeeld. Hoe sal jy dit hanteer as jy in die Bybel lees dat die HERE sê dat die Levitikus bloedritueel opdragte nooit deur hom gegee is nie. Gaan jy die logiese doen om die bloedrituele met sy vals opdraggewer te verwerp, of gaan jy daarvoor ook 'n verskoning probeer vind?

If I find the Lord said that in the Bible, then i will search for why He said it IN THE BIBLE.
It seems you are trying very hard to discredit the Bible as complete and true?
Correct me if I am wrong.

He does say " seek and ye shall find" and so I shall.
I'm not afraid of the Truth as long as it is scriptural.

Blessings
Bee777

Die Ou Man
18th November 2008, 17:22
Bee777.

I offer you my apology if my conversation with you "sound" like an insult. It was not intended to be.

Originally Posted by Die Ou Man.

Bloot as 'n voorbeeld. Hoe sal jy dit hanteer as jy in die Bybel lees dat die HERE sê dat die Levitikus bloedritueel opdragte nooit deur hom gegee is nie. Gaan jy die logiese doen om die bloedrituele met sy vals opdraggewer te verwerp, of gaan jy daarvoor ook 'n verskoning probeer vind?

If I find the Lord said that in the Bible, then i will search for why He said it IN THE BIBLE.

Blessings
Bee777

Bee777.

The only reason why the LORD would say that he never gave the blood ritual commands would be because he did not. Would you be able to believe Him or would you search the Bible for an excuse to rasionalise His denial?

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
18th November 2008, 17:31
It seems you are trying very hard to discredit the Bible as complete and true?
Correct me if I am wrong.

Blessings
Bee777

Many Christians believe that the Bible = God. That is a big problem, because it degenerates the image of God to equal the perceptions of a flawed priesthood.

My intention is to point at the hand of Satan behind the Jewish priesthood that redacted the Torah in Babilon.

However, the truth is available in the Bible, to those who really seek to know the truth.

Liefde groete.

Die Ou Man

Bee777
18th November 2008, 17:34
Bee777.

I offer you my apology if my conversation with you "sound" like an insult. It was not intended to be.

Bee777.

The only reason why the LORD would say that he never gave the blood ritual commands would be because he did not. Would you be able to believe Him or would you search the Bible for an excuse to rasionalise His denial?

Liefde groete.

Die Ou Man

Apology accepted.

Why do you insist I need excuses?
I do not, i search with an open mind to learn more from Him as i know i do not know everything, in fact I am only a babe.

if He said that and I felt I wanted to know more, then I'd do a study to figure out why.

I didn't write the Bible so i don't need excuses for it, it is what it is !

Blessings

Die Ou Man
18th November 2008, 18:01
I didn't write the Bible so i don't need excuses for it, it is what it is !

Blessings

Bee777.

You will find the subject regarding the blood rituals at this link (http://www.wendag.com/forum/showthread.php?t=191).

Liefde groete.

Die Ou Man

Bee777
18th November 2008, 18:12
Bee777.

You will find the subject regarding the blood rituals at this link (http://www.wendag.com/forum/showthread.php?t=191).

Liefde groete.

Die Ou Man

Thanks I'll take a look.

have a Blessed evening