PDA

View Full Version : komtiki



komtiki
19th June 2008, 10:41
Dag aan almal ek is Komtiki en ek is nuut op hierdie webtuiste.Ek het van my vriend Jaco Slabbert gehoor dat julle daagliks dieselfde omstrede onderwerpe takel as ek en hy wanneer ons tyd het.

Ek hoop dat ek gesamentlik met julle baie onderwerpe kan aanraak en daardeur myself en ander in die proses geestelik veryk.

Wel, dit is wie ek is en kortliks een van my oogpunte en redes hoekom ek hier aangesluit het.

Praat later.

Komtiki.

Jaco Slabbert
19th June 2008, 10:45
Dag ou maat ek is bly om te sien dat jy uiteindelik hier kom in loer het. Ek glo dat jy baie hier sal leer en nog wat.

Groete

Jaco

Die Ou Man
19th June 2008, 13:06
Welkom op Wendag Komtiki.

Ja, ons skroom nie om geykte "waarhede" te toets nie. Dit is die enigste manier waarop ons weer die pad gaan opkap na die God van hemel en aarde.

Ons sien uit na jou bydraes.

Liefde groete.

Die Ou Man

knipmes
19th June 2008, 21:38
Komtiki, welkom ook van my af... en ons kyk uit na jou insette...

groetnis
knipmes