PDA

View Full Version : Onrustig



Onrustig
6th July 2008, 19:10
Hallo,
Uit eindelik kom ek op die regte plek af vir aanmelding.
Ek is ONrustig en dit is `n feit. Dinge loop nie reg nie. Ek luister en lees alles maar kry nie antwoorde nie.
Ek hoop om saam met ons mede Afrikaanse mense meer uitklarings te kry

Groetnis

Onristug::smile:

Vicky
6th July 2008, 19:41
Hallo,
Uit eindelik kom ek op die regte plek af vir aanmelding.
Ek is ONrustig en dit is `n feit. Dinge loop nie reg nie. Ek luister en lees alles maar kry nie antwoorde nie.
Ek hoop om saam met ons mede Afrikaanse mense meer uitklarings te kry

Groetnis

Onristug::smile:

Hallo Onrustig,

Baie welkom hier.

Mag ek vra waaroor jy onrustig voel?

Liefdegroete,
Vicky

Die Ou Man
8th July 2008, 19:57
Hallo Onrustig,

Baie welkom hier.

Mag ek vra waaroor jy onrustig voel?

Liefdegroete,
Vicky

Onrustig.

Welkom en geniet die reis.

Vicky, julle dorp is koud en winderig.

Liefde groete.

Die Ou Man

Pionier
8th July 2008, 21:01
Onrustig.

Welkom en geniet die reis.

Vicky, julle dorp is koud en winderig.

Liefde groete.

Die Ou Man

Welkom Onrustig

Goeie Vrijstaatse vars lug De Oude Man?

Vicky
10th July 2008, 21:31
Onrustig.

Welkom en geniet die reis.

Vicky, julle dorp is koud en winderig.

Liefde groete.

Die Ou Man

Naand Oom,

Oom sal vind die wind bedaar sommer wanneer vriende stop vir 'n koppietjie lekker warm boeretroos. Niks klop ons Vrystaatse gasvryheid nie! :)

Liefdegroete,
Vicky

knipmes
11th July 2008, 22:11
Welkom Onrustig, ek merk jy het vrae om te vra, wel doen so gerus? ons sal help soos ons kan... al kan ons nie algar in winderige stede gaan troos drink nie...

groetnis
knipmes

Die Ou Man
11th July 2008, 22:26
... al kan ons nie algar in winderige stede gaan troos drink nie...

groetnis
knipmes

Knipmes.

Jy soek moeilikheid. Ons moet nog algar eendag herberg in die Bloemenstadt gaan soek.

Liefde groete.

Die Ou Man

knipmes
11th July 2008, 22:30
Boeta, ek soek graag skoor met bobaas troos maakers, en kan getuig daarvan... Sy kan hoor!!! Jy kan maar gaan probeer, onthou net om 'n liggitjie saam te neem, ek hoor hulle gennie skop uit teen sonsonder...
glo bang vir die donker

groetnis
knipmes

ons mis julle algar vreeslik hier uit n koue warm plek...

Die Ou Man
11th July 2008, 22:42
Naand Oom,

Liefdegroete,
Vicky

Vicky.

Jy laat my terug verlang na die "ou dae". Toe die aarde nog woes en leeg was. (Dit was nou sonder Wendag.)

Liefde groete.

Die "Oom".

Luther
12th July 2008, 18:32
Vicky.

Jy laat my terug verlang na die "ou dae". Toe die aarde nog woes en leeg was. (Dit was nou sonder Wendag.)

Liefde groete.

Die "Oom".

Ek onthou nog toe oom Dries my genooi het, bliksem dit was koud, maar die pragtigste mense, hel het ek die mooiste mense is Suid -Afrika ontmoed

Vicky
18th July 2008, 19:53
Ons ou dorpie is darem die laaste dag of drie nogal nie te koud nie.

Ou Man, Knipmes, ek kan nie wag vir die dag wat almal hier kom uitspan nie! Ons sal regstaan met die koffietjie! Ek en Stefaans mis ons Wendag familie. 'n Kuier is nou al "long overdue".:)

Die Ou Man
18th July 2008, 20:19
Het die berg nou waaragtig na Mohammed gekom.

Vicky, welkom hier op Wendag.

Liefde groete.

Die Ou Man

Luther
18th July 2008, 20:29
Vickie, baie geluk, al wat ek kan se my internet is nou in 'n rolstoel, ek kan nie meer baie praat nie, in elk geval tot die 1ste, ek het net 1gig Stefaans sal jou vertel wat dit beteken

Ek en jy het voorheen baie gepraat, jy is 'n pragtige mens

Bou so voort, met jou aan 'n mens se kant jy nooit verloor nie

Liefde

Ou Luther (Dieselfde)