PDA

View Full Version : Hello almal



Schuch
4th August 2008, 20:00
Nou net hier aangesluit, en hopelik gaan ons lekker saam kuier.

Die Ou Man
4th August 2008, 20:07
Welkom Schuch.

Ons sal lekker saam kuier.

Liefde groete.

Die Ou Man

Stefanus
4th August 2008, 21:04
Welkom Schuch,

Soos Die Ou Man se, hier sal ons lekker kuier!

Liefdegroete,
Stefanus

knipmes
6th August 2008, 20:25
Naand Schuch,

Welkom in ons midde, hoor!

groetnis
knipmes