PDA

View Full Version : Kanker!!!



Luther
11th August 2008, 17:01
Kanker is 'n verskriklike siekte en lei dikwels tot die dood

My jonger boetie is dood aan Leukemia, ook genoem bloedkanker, blykbaar vreet jou witbloedselle jou rooibloedselle op en dan verander dit na bloedkanker

My pa was destyds verpletterd nadat hy by die beste hospitale was vanaf die Kaap tot in Johannesburg

My Pa was so beneuk of anders gestel hy het nie omgegee wat more gebeur nie, hy en my ma het toe geskei, wat 'n skande in daai jare was

Ek het toe by my ma opgeindig(my ma en pa het in Boksburg ontmoed, my pa was mynkaptein in Johannesburggoudmyn)

Om kind groot te maak is ook 'n helse werk, my ma het................ ek raak nou so in vervoering, ek vertel amper my hele lewensverhaal, in kort daar is raad vir kanker, drink koeksoda, kanker is 'n Fungus, koeksoda maak dit dood

Luther
15th August 2008, 21:48
Dit alles maak nie saak nie, ek was 'n vyand in ons ouers kraal, altans so het ek as 9jarige gedink, my ouers skei toe, ek kom toe by hoeerskool Heildelberg, my ma woon in by my oupa en ouma Gerber wat vogens my baie ryk mense was daai tyd


Barend Strydom, Pierrie van der Wald,George Gladwin, Luther Amon is in daardie staduim in die Heidelberg Volkskskool, ons was die beste vriende

Pierrie my hande, wat destyds met fosfor verbrand was

ek wil my ou Transvaalvriende weer ontmoed

Groete
luther

Luther
16th August 2008, 15:39
Barend Strydom, en ek is prisies ewe 44jaar, Ons was in die Hiedelberg Volkskool, teame

Luther
16th August 2008, 22:44
Dit alles maak nie saak nie, ek was 'n vyand in ons ouers kraal, altans so het ek as 9jarige gedink, my ouers skei toe, ek kom toe by hoeerskool Heildelberg, my ma woon in by my oupa en ouma Gerber wat vogens my baie ryk mense was daai tyd


Barend Strydom, Pierrie van der Wald,George Gladwin, Luther Amon is in daardie staduim in die Heidelberg Volkskskool, ons was die beste vriende

Pierrie my hande, wat destyds met fosfor verbrand was

ek wil my ou Transvaalvriende weer ontmoed

Groete
luther


Ou Man ons was vriende ek is nou 44, Barend is 44 Pierre wat my hande laat verbrant het is ook my ouderdom

Luther
19th August 2008, 20:28
Kan iemand help my vrou het nou kanker in haar moedergedeelte

Sy is maar 26 jaar oud

Help asb. Dringend

Luther
20th August 2008, 20:14
My Vrou het kanker, ons het dit ongeveer 2weke terug ondek, Chemo is mos standaard

Ek glo nie daarin nie

Hulle het reeds die selle uitgesny maar daar is nog

Ek het hulp dringend nodig, ek het hierdie vrou met my lewe lief

Davidicke.com beweer dat "apricot kernels" is die antwoord

Ek is bereid om alles te verloor waarvoor ek gewerk het

Kan iemand help, nie geldelik, maar problematies asb

Luther
21st August 2008, 14:50
Ek bring weer my probleem op, ek soek hulp asb.

Nie in geldwaarde nie

Ek soek oplossings wat werklik werk

Ek is veronderstel om voor my vrou te sterf

Defenitief nie sy voor my nie

Die Ou Man
21st August 2008, 20:19
Luther.

Ons neem met deernis kennis van julle tragedie. Maar deernis alleen is nie genoeg nie. Ons sal met die Vader in gesprek tree.

Liefde groete.

Die Ou Man

Luther
23rd August 2008, 19:25
Dankie, Ou Man, ons gaan die 18de September terug

Jy moet baie hard bid

Die Blomme is baie mooi, as jy wil kyk is jy welkom om by my oor te slaap

Liefde en groete

Luther

Schuch
25th August 2008, 12:21
Ek bring weer my probleem op, ek soek hulp asb.

Nie in geldwaarde nie

Ek soek oplossings wat werklik werk

Ek is veronderstel om voor my vrou te sterf

Defenitief nie sy voor my nie

Luther, sien Dr Hulda Clark se web, en mercola.com. Alles van die beste vir jou en jou vrou!

Luther
28th August 2008, 20:37
Dankie my vrou rook egter nie, sy drink nie, sy leef gesond

Waar begin 'n mens wat ek glo Chemo is 'n probleem

santaconradie
8th April 2009, 12:37
Hi luther, stuur vir my jou epos adres per sms na 0834485058. Wil jou graag raad gee per epos ivb met jou vrou se siekte.

johann.mal
13th April 2009, 14:26
Kry vir jou Sportron se "Ultragard" en "Phytogard" - Die kanker hospitaal in Bellville skryf dit ook voor. Hulle kan jou ook inligting gee oor die dosis, en tussen 11h00 en 1-uur is 'n dieetkundige beskikbaar vir gratis konsultasies. Ek het 'n paar mense al suksesvol daarmee gehelp. Selfs as sy chemo kry, sal dit help om die slegte newe-effekte teen te werk. As jou dokter jou uiteindelik vertel dis opgeklaar, hou aan met 'n onderhoudsdosis. Ek self sou egter ook nie chemo wil gebruik nie. Jy sal hulle op die internet kry.
Voorspoed - hoop dit help.
Johann Malherbe (afgetrede med.nat.wet.)

Carel van Heerden
20th April 2009, 12:48
Middag Johan,

Die inligting deur jou verskaf het ek deurgegee na mense wie ek ken. Hulle het gebel. 'n Dieetkundige Greg Noel het geantwoord. Volgens hom dra hy nie kennis van die Sportron produkte nie. Hy dui aan dat dit slegs vitamine aanvullings is wat baie duur is. Volgens hom kan 'n mens produkte van Vital gebruik wat goedkoper is.

Ek vermoed die mense het dalk Bellville se hospitaal geskakel (021 9181 911) - as daar nog 'n hospitaal is, en nie die kanker hospitaal nie.

Is dit moontlik om meer inligting te verskaf oor die hospitaal of hospitale en ook oor die spesifieke produkte wat jy noem?

Groetnis

Carel

Bee777
20th April 2009, 13:40
My Vrou het kanker, ons het dit ongeveer 2weke terug ondek, Chemo is mos standaard

Ek glo nie daarin nie

Hulle het reeds die selle uitgesny maar daar is nog

Ek het hulp dringend nodig, ek het hierdie vrou met my lewe lief

Davidicke.com beweer dat "apricot kernels" is die antwoord

Ek is bereid om alles te verloor waarvoor ek gewerk het

Kan iemand help, nie geldelik, maar problematies asb

Hi luther.
Shame man my hart gaan uit na julle toe. Dis n verskrikleke ding om deur te gaan.
Ons sal vir u vrou bid.
At the risk of sounding " kookie" I may be able to give some advice. I will risk being looked at as " kookie" seeing you are so desperate for any help.

In the Bible God says that the sins of the fathers will be visited upon our children to the third and fourth generation Exodus 20;5
and God warns us of obtaining Blessings and curses through our actions

Deut 30;19 I call heaven and earth to record this day against you, that I have set before you life and death, blessing and cursing: therefore choose life, that both thou and thy seed may live:

often our forefathers have sinned unknowingly and partaken in other god worship including Freemasonary not realising that it is against the laws of our God, Jesus Christ, and so bringing on curses on a whole bloodline from generation to generation.
It get's very involved but it can be broken and healed through realisation and repentance.
It works the same way as with substance abuse such as alcohol, usually this curse is visited upon each generation. Hence the saying " it is in our blood " I know as my family had that curse which we have now broken and have had no problems with it since at all.
No need for the respective healed parties to even attend AA meetings, it is just a non-issue.
i understand cancer is way more serious but works on the same principles in the wonderful power of Jesus Christ. He is the only answer.
i would start by reading this book and then if you find it helps and makes sense I'll tell you what else would give insight.

Derek Prince: Blessings or curses you choose.

Reviews here : (http://www.amazon.com/Blessings-Curses-Biblical-Simply-Explained/product-reviews/0800793498/ref=dp_top_cm_cr_acr_txt?ie=UTF8&showViewpoints=1)

You can order the book from any Christian book store even exclusive books.
Good luck and God bless
Bee777

Stefanus
20th April 2009, 22:06
In the Bible God says that the sins of the fathers will be visited upon our children to the third and fourth generation Exodus 20;5
and God warns us of obtaining Blessings and curses through our actions

.....often our forefathers have sinned unknowingly and partaken in other god worship....

Dankie Bee777 ek glo dat ons almal meegevoel het en dat ons gebede met die twee is.

In jou verduideliking maak jy natuurlik egter gebruik maak van die leeringe van die Jahwehistiese priesterorde deur enige siekte-toestand of ramp aan die voete van die voorvaders se moontlike vergrepe te l, en daardeur enige blaam van die self of die bose te verwyder.


Die vaders mag nie vir die kinders, en die kinders mag nie vir die vaders gedood word nie; elkeen moet vir sy eie sonde gedood word. Deu 24:16

Lees gerus die volgende: Jahweh, die Allah van Abraham (http://www.wendag.com/forum/showthread.php?p=166) om verdere misverstande rondom die aangeleentheid te voorkom.

Bee777, die wanvoorstelling dat die kinders vir die vadere se sondes moet boet het verreikende gevolge al opgelewer, die Jawehistiese priesterdom het die gebruik om alle probleme wat die volk op hulsef gebring het af te sweer, elkeen van ons is verantwoordelik vir ons eie heil en wat jy vandag saai gaan jy self, selfs in die derde en vierde "geslag" of re-inkarnasie maai. Deur jou voorvaders te blameer vir jou huidige tekortkominge of probleme gaan geen doel dien nie, en so gaan jy geen les daaruit leer nie.

Ons moet ook besef dat ons met 'n vleeslike liggaam toegerus is met 'n legio funksies en defekte (daar word beweer dat die liggaam oor die 4000 genetiese defekte het om maar een voorbeeld te noem) wat met die geringste wanballans nie die aanslae kan verweer nie en 'n siektetoestand kan ontwikkel, so kan die bose ook verantwoordelik wees vir die aanslae teen ons en moet ons nie die sien as straf van 'n jaloerse God oor die vergrepe van ons voorvaders nie. My Hemelse Ouers bedink nie hierdie tipe straf vir hulle kinders nie.


Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Want God het wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees, sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge.
Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.
En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, di behoort nie aan Hom nie.
Maar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanwe die sonde, maar die gees is lewe vanwe die geregtigheid.
En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.
Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie; want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die liggaam doodmaak, sal julle lewe.
Want almal wat deur die Gees van God gelei word, di is kinders van God. Rom 8:1-15

Liefdegroete,
Stefanus

Bee777
21st April 2009, 11:25
Hi Stefanus
My Afrikaans is not so good so i do not understand all you are saying.

But we need to consider this:

If we believe God Blesses us then we have to believe that we suffer curses also.
If we believe in angels, then we must also believe in demons;

This is called spiritual warfare, I understand not everyone will get it but when you have felt and seen them in people you know that are real. We suffer both the consequences of the sins of our fathers and our own sins..
We know this is true as certain illnessess will be in a particular family while certain other illnesses will be in other bloodlines when we all live in the same country and eat the same food.
Whether we believe it or not these are the principalities and powers we wrestle against;


Eph 6;11 Put on the whole armour of God, that ye may be able to stand against the wiles of the devil.
12 For we wrestle not against flesh and blood, but against principalities, against powers, against the rulers of the darkness of this world, against spiritual wickedness in high places.

Unfortunately many people see us living in only this 3 dimensional, physical world and do not recognise the spiritual war going on. Most belief systems that are not Christian know this and many evoke these powers. In the new testament demons and expelling them is mentioned many times, infact it goes hand in hand with preaching the gospel,Math 10;8 no question was even raised over this practice even when Jesus expelled demons, the Pharasees were just amazed how easily He got rid of them in Math 9;34

Look at; Math 4;24 And his fame went throughout all Syria: and they brought unto him all sick people that were taken with divers diseases and torments, and those which were possessed with devils, and those which were lunatick, and those that had the palsy; and he healed them.


Math 8;16
Mark 5
Somehow we have lost this spiritual knowledge and therefore are subject to the attacks from Satan without a defence, the awesome name of Jesus Christ.

Luke 10; 19 Behold, I give unto you power to tread on serpents and scorpions, and over all the power of the enemy: and nothing shall by any means hurt you.
20 Notwithstanding in this rejoice not, that the spirits are subject unto you; but rather rejoice, because your names are written in heaven.

Scorpions and serpents are symbolic of Satan and his demons.We need to use the Power Jesus gave us to tread on these things.
Curses are associated with demons. After repentance, then we expel these demons and are therefore now clear of that curse as long as we don't open doorways for them to enter again.

I am not going to get into a debate if this is real or not, I know it is as i have had my eyes open to these things and understand if someone doesn't know they just don't know.
I can tell you I have seen many people freed from curses and my own life is much easier since I cleansed myself from curses from my own sins and my generation before me.

Remember God is fair to all, even Satan, If Satan has legal ground to operate in your life through your sin, Jesus will allow it but try to bring you to understanding and repentance.

I hope I didn't miss the point of your question.
I am away for a week so I will not be able to check in soon.
Blessings
Bee

Ou Sanna
21st April 2009, 18:59
Hi Luther

Kry dadelik vir jou die boekie genaamd "Die Druiwekuur" deur Johanna Brandt

Ek het eenvoudig die gevoel dat dit die oplossing is waarna julle soek en dadelik moet toepas - hieronder 'n stukkie daarvan:

Johanna Brandt is met maagkanker gediagnoseer. Haar desperate angs spreek uit dit wat sy oor haar stryd en lyding vertel. Die dood het reeds aan haar deur geklop en sy het elke raaf gevolg wat haar sou kon help. Sy het alle bestraling en chirurgie geweier, omdat sy geglo het dat daar 'n natuurlike manier was waarop sy die siekte sou kon oorkom.

In die middel van haar stryd het sy per ongeluk op die druiwekuur afgekom. Sy is uiteindelik genees en het baie mense gehelp om die gevreesde siekte te oorkom.

Sy is toe op 80 jarige ouderdom aan ander oorsake oorlede.

Groete

Ou Sanna

Stefanus
21st April 2009, 20:42
Hi Luther

Kry dadelik vir jou die boekie genaamd "Die Druiwekuur" deur Johanna Brandt



Ou Sanna persoonlik dink ek dat iemand eers na die volgende skakel moet gaan alvorens mens blindelings in iets instorm, Johanna Brandt was die voorloper in hierdie tipe behandeling en het geweldige goeie resultate bereik maar daar het ook ander intussen gekom wat haar navorsingswerk voortgesit het en daarop verbeter het:

Lees gerus hier: Cancer Tutor (http://www.cancertutor.com/), Alternative Cancer Treatments Information Centre.


"The Johanna Brandt Grape Diet

Purple (Concord) grapes (with their skin and seeds), and to a slightly lesser degree red and black grapes, contain several nutrients that are known to kill cancer cells. These kinds of grapes also contain nutrients to stop the spread of cancer. They also help detoxify the body.

This diet was developed by Johanna Brandt. She spent many years experimenting with fasting and diets before she found her grape cure. Her book on the grape cure was published in the 1920s. Much has been learned since the 1920s and many things have changed. It would not be advisable to read her book and follow it without taking into account what has been learned and what has changed since she wrote the book.

In fact, the great secret to the grape cure is that cancer cells are very inefficient at processing glucose and other sugars. Cancer cells consume about 15 times more glucose and other sugars than regular cells. The 1931 Nobel Prize in medicine given to Dr. Otto Heinrich Warburg was awarded for this discovery. This means a grape cure diet can get several times more of certain cancer-killing nutrients into the cancer cells than normal cells. Most alternative cancer treatments evenly distribute their nutrients between cancerous and normal cells. But not this treatment.

Here is another special word of warning about chlorine. If you buy premixed grape juice, you need to make sure it did not have any tap water mixed in with the grape juice. Assume it does and don't buy it! I would not use any premixed grape juice unless the label specifically mentions they did not use tap water or filtered water. Even some organic grape juice may have had tap water added to it. Even though the chlorine may be dissolved by the time you buy it, the fact that the chlorine existed when the grape juice was mixed with the water, would have caused severe damage to the nutrients at that time. This damage cannot be reversed. "


Stage III, IV Cancer Treatment: Johanna Brandt Grape Cure For Cancer (http://www.cancertutor.com/Cancer/GrapeCure.html)

Liefdegroete,
Stefanus

Luther
25th April 2009, 14:19
Ou Sanna persoonlik dink ek dat iemand eers na die volgende skakel moet gaan alvorens mens blindelings in iets instorm, Johanna Brandt was die voorloper in hierdie tipe behandeling en het geweldige goeie resultate bereik maar daar het ook ander intussen gekom wat haar navorsingswerk voortgesit het en daarop verbeter het:

Lees gerus hier: Cancer Tutor (http://www.cancertutor.com/), Alternative Cancer Treatments Information Centre.




Stage III, IV Cancer Treatment: Johanna Brandt Grape Cure For Cancer (http://www.cancertutor.com/Cancer/GrapeCure.html)

Liefdegroete,
Stefanus
Kanker is suur wat opbou, suur moet met iets gebreek word, destyds het my pa die suur van die batterye gebreek deur koeksoda op die pole te gooi, aangemaak met louwarmwater

My Vrou het ook kanker gehad (in haar baarmoeder) ek het haar gedwing om elke oggend louwaterkoeksoda te drink, sy het ook 'n vrugte en groente dieet gevolg

Ek is trots om te se ek dink sy verwag ons eersteling

Kanker waar wil jy vat, beslis nie op ons nie jammer

Luther
25th April 2009, 16:47
Ons neem met deernis kennis van julle tragedie. Maar deernis alleen is nie genoeg nie. Ons sal met die Vader in gesprek tree.

Liefde groete.

Die Ou Man

Kanker is suur wat opbou, suur moet met iets gebreek word, destyds het my pa die suur van die batterye gebreek deur koeksoda op die pole te gooi, aangemaak met louwarmwater

My Vrou het ook kanker gehad (in haar baarmoeder) ek het haar gedwing om elke oggend louwaterkoeksoda te drink, sy het ook 'n vrugte en groente dieet gevolg

Ek is trots om te se ek dink sy verwag ons eersteling

Kanker waar wil jy vat, beslis nie op ons nie jammer


Luther.