PDA

View Full Version : Teen die Boere of vir?



Luther
17th August 2008, 14:22
Ek het destyds strooi aangejaag, ek weet dit, Kan julle my vergewe, ek het intussen diep loop dink, ek het tot die besef gekom dat ek beter lewensstaandaarde aan mysef koppel, ekdoen nou 'n dringende beroep op die ware Boere om saam te staan, Ek weet dit is die Ou Man se Forum hierdie, ek weet hy gaan met my saamstem dat ons bakleierei nou moet stop, ons as 'n nasie gaan vernietig word, help ons om onself te help asb,

Ons as volk moet saamstaan

knipmes
17th August 2008, 19:49
... help ons om onself te help asb ...

Naand Luther,

As jy praat van 'n geestelike pad wat ons moet saamloop, dan is jy baie welkom, al verskil ons ook hoe...

enige ander pad, insluitend politieke paaie, staan my vir een nie aan nie...

groetnis
knipmes

:):)