PDA

View Full Version : Die Ou Man Verjaar



Luther
28th August 2008, 20:32
Van my kan af Ou Bul Baie geluk

Volgens die Petroljoggies is jy glad nie so oud nie

Maar nogtans, die uwe respekteer jou

Ekself sien dit as nonsens dat jy op ander werfwerwe respekteer word en aldan nie op jou eie webwerf nie

Baie geluk vanaf my kant, mag jy jou jare nog dra, al is ek alweer 1 dag agter

Stefanus
29th August 2008, 17:41
Baie geluk met jou verjaarsdag Die Ou Man. Ons hoop dat die nuwe jaar net propvol mooi dinge vir jou is en mag alles waarvan jy ooit gedroom het bewaarheid word.

Liefdegroete,
Stefanus & Vicky

knipmes
30th August 2008, 21:35
Die Ou Man,

Wysheid is iets wat met aardse leeftye beleef en hopelik verstaan worre. Ons is dit eens dat uwe reeds Hemelse Dae meer as ons wys geworre het met ons Ouers se Liefde.

Dankie vir die voorreg om deel te kon wees van slegs 'n vlietende aardse tydjie in u teenswoordigheid, wat op sigself, ontelbare kennis aan ons oorgedra het uit daardie oneindige liefde wat soos suiwer wit LIG uit uwe straal... ons sien uit na nog vele meer, Liefste Vriend, veels geluk!

groetnis
knipmes

ns. ons is nou amper ewe oud!! :biggrin::biggrin::biggrin::biggrin: