PDA

View Full Version : Gonubie - Oos Kaap 01/09/2008



Stefanus
3rd September 2008, 20:37
Maandag 1 Sept het die see die landbewoners behoorlik die skrik op die lyf gejaag!

Stefanus
3rd September 2008, 20:38
Hier is nog 'n paar fotos:

Harmonie
4th September 2008, 20:04
Sjoe, Stefanus, dit lyk erg. Daar is nou glad nie meer 'n strand nie!!