PDA

View Full Version : Wat is Die Witboek?



SabbatariŽr
10th October 2008, 14:21
Kan iemand dalk vir my sÍ waaroor die witboek gaan asb?
Posted via Mobile Device

Die Ou Man
12th October 2008, 09:09
Die Witboek staan teenoor die Bybel soos 'n horlosie se lang wyster staan teenoor die kort wyster.

Dit is moontlik om die tyd te lees met net die kort wyster (Bybel), maar nie sonder afwykings of berekenings foute nie.

Die lang wyster (Witboek) wys die afwykings uit en korrigeer die lesing.

Liefde groete.

Die Ou Man