PDA

View Full Version : Lekker om hier te wees!



witsybok
11th November 2008, 15:22
Goeie dag almal. Ek is baie opgewonde om hier by julle te wees. Die Ou Man ken my bietjie en het my baie welkom laat voel. Ek is eintlik engels spreekend ( Ex Rhodesian), so verskoon my Afrikaans asseblief. Ek hoop ons gaan lekker gesels :smile:

Die Ou Man
11th November 2008, 19:30
Welkom witsybok.

Ons kom al 'n paar jaar saam, as ons dit so kan stel.

Ons sien uit na jou insette.

Terloops, daar skort niks met jou taal nie.

Liefde groete.

Die Ou Man

Stefanus
11th November 2008, 19:35
Welkom hier by ons witsybok.
Ons sien uit na die gesprek.

Liefdegroete,
Stefanus

Bee777
18th November 2008, 08:21
AAh, hier is die plek.
Hi almal, my afrikaans is ook nie so goed nie, maar nomers op Boerevryheid het maar gese "ons ken almal engels."
Stefaan, thanks for inviting me to this forum, it looks like the right place for me to be, as we are all ' like minded" people all earnestly seeking the truth, very refreshing after being on forums run my mans ego filled with " doctrines of man"

Die ou man seems quite well read and i look forward to sharing some info with him as well as all the others here.

Blessings in truth
Bee777