PDA

View Full Version : Ouderdom van die Skepping



SabbatariŽr
5th October 2008, 13:27
mense die aarde bestaan nou eers volgens die hebreeuse kalender 5780 jaar.
groetnis!

SabbatariŽr
Posted via Mobile Device

Die Ou Man
5th October 2008, 20:19
mense die aarde bestaan nou eers volgens die hebreeuse kalender 5780 jaar.
groetnis!

SabbatariŽr
Posted via Mobile Device

SabbatariŽr.

Die Hebreeuse skrifgeleerdes het hul eie geskrifte, geslagsregisters, ens vervals.

Om te redeneer dat die onmeetbare heelal maar 5 780 jaar oud is, is uiters naÔef en middeleeus.

As ek moet kies tussen die wiskunde/wetenskap en die Hebreeuse stories, verlaat ek my liewer op eersgenoemde.

Dieselfde skepsels wat die Hebreeuse kalender opgestel het, het ook geglo dat die aarde plat is en dat die son om die aarde draai. Hulle het geen kredietwaardigheid nie. Dieselfde geld vir hul kalender.

Liefde groete.

Die Ou Man

witsybok
11th November 2008, 15:48
SabbatariŽr.

Die Hebreeuse skrifgeleerdes het hul eie geskrifte, geslagsregisters, ens vervals.

Om te redeneer dat die onmeetbare heelal maar 5 780 jaar oud is, is uiters naÔef en middeleeus.

As ek moet kies tussen die wiskunde/wetenskap en die Hebreeuse stories, verlaat ek my liewer op eersgenoemde.

Dieselfde skepsels wat die Hebreeuse kalender opgestel het, het ook geglo dat die aarde plat is en dat die son om die aarde draai. Hulle het geen kredietwaardigheid nie. Dieselfde geld vir hul kalender.

Liefde groete.

Die Ou Man


Hoe oud, min of meer, is die aarde dan? :confused:

Stefanus
11th November 2008, 19:45
Hoe oud, min of meer, is die aarde dan? :confused:

Volgens die wat behoort te weet is die aarde so rondom vier en 'n half biljoen jaar oud.


How Old Is The Earth, And How Do We Know?

The generally accepted age for the Earth and the rest of the solar system is about 4.55 billion years (plus or minus about 1%). This value is derived from several different lines of evidence.

Unfortunately, the age cannot be computed directly from material that is solely from the Earth. There is evidence that energy from the Earth's accumulation caused the surface to be molten. Further, the processes of erosion and crustal recycling have apparently destroyed all of the earliest surface.

The oldest rocks which have been found so far (on the Earth) date to about 3.8 to 3.9 billion years ago (by several radiometric dating methods). Some of these rocks are sedimentary, and include minerals which are themselves as old as 4.1 to 4.2 billion years. Rocks of this age are relatively rare, however rocks that are at least 3.5 billion years in age have been found on North America, Greenland, Australia, Africa, and Asia.

While these values do not compute an age for the Earth, they do establish a lower limit (the Earth must be at least as old as any formation on it). This lower limit is at least concordant with the independently derived figure of 4.55 billion years for the Earth's actual age.
Bron (http://www.talkorigins.org/faqs/faq-age-of-earth.html)


Liefdegroete,
Stefanus

witsybok
12th November 2008, 16:18
Volgens die wat behoort te weet is die aarde so rondom vier en 'n half biljoen jaar oud.



Liefdegroete,
Stefanus

Ek dink u moet vir Kent Hovind bietjie luister - www.drdino.com :smile: Daar is nie 'n manier hierdie aarde so oud is! jammer ek stem nie saam nie.

Stefanus
12th November 2008, 23:39
Ek dink u moet vir Kent Hovind bietjie luister - www.drdino.com :smile: Daar is nie 'n manier hierdie aarde so oud is! jammer ek stem nie saam nie.

witsybok, aangesien niemand van ons kan se presies wanneer die aarde geskep was nie kan ons ons slegs oorlaat aan gesonde logika.
Volgens die Bybel het God die aarde geskep, die priesters probeer voorhou dat die skepping in ses dae verloop het of ongeveer ses tydperke van 1000 jaar, hierdie "logika" is myns insiens ietwat lagwekkend.
Kent Hovind insinueer dat die skeppingswerk minder as 30 000 jaar oud moet wees, hierdie beraming doen hy op foutiewe beginsels en gebruik aannames wat nie heeltemal korrek is nie.



It only takes one proof of a young earth to decide between CREATION and EVOLUTION.
This magic bullet mentality, the tendency to rely on a single, isolated argument to win all the chips, has gotten creationists into more trouble than possibly anything else. Unfortunately, Mother Nature does not give little, gold ribbons to certify the accuracy of our proofs! Indeed, nothing in science is ever "proven" beyond all possible doubt; there is no way of knowing, with 100% certainty, that one's proof is foolproof. One can always dream up possible scenarios that will contradict even the best scientific models. (The better the model, the more farfetched the loopholes are.) If you crave the certainty of a real "proof," the final word as it were, then you had better stick to mathematics or logic! Those are the only arenas where absolute proof plays any serious role.

Bron (http://www.talkorigins.org/faqs/hovind/howgood-yea.html#proof11)


Die streng "Evolution" aktiviste misken die Skepper in hul wetenskaplike navorsing en poog om 'n "uit die niet" - "big bang" teorie te vestig waarteen die "Creation" aktiviste 'n skeppingswerk binne ses "dae" wil inforseer.

My siening lÍ by die wetenskap waar die Skepper se hand duidelik in sy skeppingswerk te vinde is:
Gen 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskape. - Braai my maar - die evolusieleer se "big bang"?

Liefdegroete,
Stefanus

Fulcrum X
13th November 2008, 13:29
DagsÍ,

Vir SabbatariŽr se aandag, die ouderdom van die aarde hoef nie bepaal te word deur enige iets anders as die aarde self nie, al die antwoorde lÍ onder ons voete. Hoekom gebruik u die hebreeuse kalender as maatstaf vir die aarde se ouderdom? 5780 jaar is nie eens lank genoeg om n groot, kosbare diamant te form nie. In SiberiŽ is n diamant gevind wat oor n tydperk van miljoene jare gegroei het soos bewys deur die toetse wat gedoen is op die samestalling van die diamant. Gaan lees gerus hier http://www.madsci.org/posts/archives/2001-01/980269533.Es.r.html . Ek neem aan die arme diamant het rondgedryf in die ruimte en was per toeval vasgevang in die aarde toe die Liewe Vader al die grond en klip in n planeet in druk. Al sy diamant boeties en sussies het seker saam met hom geswerf. Die hebreeuse kalender was een van die eerste kalenders, maar hoe weet hulle wat voor hulle tyd gebeur het aangesien daar duidelik nie n kalender was voor hulle s'n nie. Nie lelik bedoel nie, maar as die aarde selfs 100 000 jaar oud was sou daar steeds baie gesteentes en opgrawings wees wat ouer is as die planeet waarop dit ontstaan het.