PDA

View Full Version : Teologie en geloof

witsybok
18th November 2008, 16:52
Die definisie van teologie is: “ The rational and systematic study of religion and its influences and of the nature of religious truth”

Die definise van geloof is “A strong belief in a supernatural power or powers that control human destiny”

Het ons teologie nodig om gelowig te wees? Hoekom stry ons altyd met mekaar oor die skrifte en soek altyd bewyse?

In my opinie, teologie is ‘n manier om die geleerdes, die gelowiges te verwaar, en onseker te maak. Geloof is iets wat diep binne jou tref. Dit is jou “gut feel” wat jou probeer beskerm en lei. Maar hoeveel van ons luister na dit?

Oom Siener van Rensburg, was ‘n eenvoudige mens. Hy was maar net ‘n paar dae in skool; maar hierdie man het soveel wysheid gehad, dit is ongelooflik om te verduidelik. Wysheid is ‘n gawe, ‘n gawe wat van bo-af geskenk is. Geen mens kan wysheid leer.
Die Bybel was die enigste boek wat Oom Siener, gelees het, maar ek glo nie dit was die Bybel wat hom gelei het nie.. Sy geloof het hom gelei, en miskien het die Hemelse Vader dinge vir hom geopenbaar toe hy die skrif gelees het. Hoeveel van ons bid, en vra vir leiding voor ons iets in die Bybel lees?

Wat van die ou profete, VADER het direk met hulle gepraat. Of het HY? Hoe sal ons weet.. Maar hier is ons op hierdie wonderlike aarde en die mens vernietig alles. Wat van die diere? Hoekom luister hulle vir die natuur? Dit is "instinct" wat hulle lei! Waarvandaan kom daardie "instinct"? VADER alleen – kan nie anders wees nie. "Instinct" = geloof. Maar met ons, is dit ‘n ander storie. Ons dink altyd ons is bietjie slimmer en weet altyd beter. “n dier is altyd gehoorsaam - hoekom? Hulle struikel nie. Hulle aanvaar die lewe soos dit is – punt!

Wat ons, as mens voel diep binne ons, het meer krag as enige woorde! Geloof is ‘n verwantskap met ons Skepper. Ons moet HOM vrees, ons moet HOM eer. Ons weet nie baie van HOM nie, maar ons weet dood eenvoudig – HY IS! Ons weet, alhoewel, daar altyd bietjie twyfel is, dat HY sal ons lei, HY sal ons beskerm en HY alleen heers. Ons weet dit maar ons “convince” nie ons siel nie. Ons het geen krag op hierdie aarde nie. Hy besluit ons toekoms. Hoekom se hulle “Faith can move mountains” – want dit is ‘n feit.
Die woorde in die bybel sal dit nie allen doen nie.
Maar die hartseer ding is, dan sit baie van ons in die kerke en luister vir die dominee en daar gaan ons geloof – want teologie wil heers!
Ek het bybel studie gedoen en ek het dit geniet, maar op die ou end, luister ek liewerste vir my “gut feel” as enige iets anders.
Miskien is Ou Man reg, jy kan nie die bybel vertrou nie. Wat kan ons vertrou. Ons kan ons geloof vertrou. Vra vir HOM om jou te lei, bid en bid en praat met HOM.

Geen mens op aarde is dieselfde nie en VADER alleen ken elkeen van ons. HY weet wat is vir ons reg, en wat is vir ons verkeerd. Ons moet maar net luister.

Gestremde mense, en klein kinders sal nie teologie kan verstaan nie, maar ek dink hulle geloof is sterke dan enige ander mens. Hulle is onskuldig, hulle het nie woorde nodig nie. Die VADER raak aan hulle siele en hulle weet HY IS. Ek soek nie meer bewyse nie, want dit verwaar my baie. My siel kan nie rustig slaap na al hierdie gesprekke. Ek glo in die Hemelse Vader en ek sal altyd op my hoede wees vir satan en sy boosheid. Teologie sal altyd die rede vir oorloŽ en wÍreld dominasie wees. Ek is klaar met dit. Ek soek net my VADER bo en ek glo in HOM alleen!

Bee777
18th November 2008, 17:29
That was beautifully written and expressed.

Do not rely on people for your answers, Pray and the Holy spirit will show you either in your heart or in the scriptures.
Let the Holy Spirit show you first as there are many doctrines of men.
Trust in Him and He will show you whatever you need to know.

I Pray for peace and guidance for you.
Blessings
Bee777:thumbup_1:

Die Ou Man
18th November 2008, 17:47
Witsybok.

Ek het jou plasing deurgelees en gaan dit weer deurlees.

Dit is nou waaragtig 'n nugtere beskouing. Dankie vir jou inset.

Jou verwysing na ons "gut feel" of sesde sintuig, wat jy dit ookal wil noem, verwerdig eintlik 'n bespreking op sy eie. Dit is hierdie "gawe" wat deur die Calvinisme doodgedruk is.

Dieselfde geld vir die Kerk. Die Kerk het die stem van die Heilige Gees in sy geboue stilgemaak en vervang met die stem van Dominee.

Liefde groete.

Die Ou Man

Bee777
18th November 2008, 18:11

That I completely agree on !:thumbup_1:

Die Ou Man
18th November 2008, 18:31
That I completely agree on !:thumbup_1:

Bee777.

There is a lot of things that we would agree upon.

I enjoy our conversation and I regard it as enriching. It is high time that these issues be debated in a civilised manner. I am thakfull for your inputs.

Liefde groete.

Die Ou Man

Bee777
19th November 2008, 08:24
Bee777.

There is a lot of things that we would agree upon.

I enjoy our conversation and I regard it as enriching. It is high time that these issues be debated in a civilised manner. I am thakfull for your inputs.

Liefde groete.

Die Ou Man

Morning !
I agree, we need to get on the same page as a nation so we can stand for Christ.

We must however agree what our infallible source for all truths are or we will always butt heads.:fight:

Mine is the Bible, do you agree?

Blessings
Bee777

Die Ou Man
19th November 2008, 19:22
We must however agree what our infallible source for all truths are or we will always butt heads.:fight:

Mine is the Bible, do you agree?

Blessings
Bee777

Bee777.

I do not agree that the Bible is an infallible source for all truths. The Torah has been corrupted and even the New Testament is not infallible. No document written by mortals is infallible. For this reason the Holy Spirit came to remind us.

Only God is infallible.

Your infallible source is the Bible and my infallible source is God through the Holy Spirit.

It seems like a "deadlock".

Liefde groete.

Die Ou Man

Bee777
19th November 2008, 19:32

Hi
have you still not read Ivan Panin? :ahand_sos:

The authenticity of the Holy Bible has been attacked at regular intervals by athiests and theologians alike but none have explained away the mathematical seal beneath its surface.

It would seem the divine hand has moved to prevent counterfeiting in the pages of the Bible in a similar manner to the line that runs through paper money. Bible numerics appears to be God's watermark of authenticity.

http://www.wordworx.co.nz/panin.html

Blessings
Bee777

PaulA
19th November 2008, 19:33
Bee777.

I do not agree that the Bible is an infallible source for all truths. The Torah has been corrupted and even the New Testament is not infallible. No document written by mortals is infallible. For this reason the Holy Spirit came to remind us.

Only God is infallible.

Your infallible source is the Bible and my infallible source is God through the Holy Spirit.

It seems like a "deadlock".

Liefde groete.

Die Ou Man

At the risk of upsetting you, Ou Man, don't you think that our perception of our existence is just the way we would really like to see it? I mean no disrespect.

Paul

Die Ou Man
19th November 2008, 19:41
At the risk of upsetting you, Ou Man, don't you think that our perception of our existence is just the way we would really like to see it? I mean no disrespect.

Paul

I agree with this view.

There is a thread in this regard on this forum initiated by Pionier. In short, it argues that man has, through his dogmatism "created" God to man's image.

Liefde groete.

Die Ou Man

Ps. The input of Pionier that I have referred to is: "God deur mense geskep (http://www.wendag.com/forum/showthread.php?t=72)."

PaulA
19th November 2008, 21:40
I agree with this view.

Liefde groete.

Die Ou Man

[/URL]."

Thanks. It's a matter of choice.

Paul

witsybok
20th November 2008, 11:18
That was beautifully written and expressed.

Do not rely on people for your answers, Pray and the Holy spirit will show you either in your heart or in the scriptures.
Let the Holy Spirit show you first as there are many doctrines of men.
Trust in Him and He will show you whatever you need to know.

I Pray for peace and guidance for you.
Blessings
Bee777:thumbup_1:

Thankyou for your response. :smile:

witsybok
20th November 2008, 11:20
Witsybok.

Ek het jou plasing deurgelees en gaan dit weer deurlees.

Dit is nou waaragtig 'n nugtere beskouing. Dankie vir jou inset.

Jou verwysing na ons "gut feel" of sesde sintuig, wat jy dit ookal wil noem, verwerdig eintlik 'n bespreking op sy eie. Dit is hierdie "gawe" wat deur die Calvinisme doodgedruk is.

Dieselfde geld vir die Kerk. Die Kerk het die stem van die Heilige Gees in sy geboue stilgemaak en vervang met die stem van Dominee.

Liefde groete.

Die Ou Man

Baie dankie Ou Man. Ek sien ek het 'n spel fout gemaak. Ek het "verwar" (confuse) bedoel en nie "verwaar". :smile: