PDA

View Full Version : Jaco van Heerden



Jaco van Heerden
25th November 2008, 18:27
Dagsę aan almal hier.

Ek is woonagtig in Pretoria en het 'n besondere belangstelling in die Teologie asook ons Volk se toekoms. Alhoewel ek nog nie die Ou Man persoonlik ontmoet het nie is ek deeglik bewus van hom en het hom al oor die laate paar jare by talle ander forums raakgeloop. Sy deurdagte antwoorde staan altyd uit.

Ek dink dit is hoogtyd dat daar 'n forum bestaan wat fokus op die Teologie - Baie geluk met hierdie poging!

BG

Jaco

Die Ou Man
25th November 2008, 18:37
Jaco van Heerden.

Dankie vir jou woorde en welkom hier op Wendag.

Die uitgangspunt is eenvoudig dat geen sterfling in staat is om 'n ewige waarheid te formuleer nie. Dit sluit ons wat hier skryf in.

Ons kap maar stelselmatig weg aan die versteende lawa om die oorspronklike fosiel bloot te lę.

Liefde groete.

Die Ou Man

Jaco van Heerden
25th November 2008, 18:41
Dankie DOM,

En daardie fossiel is goed versteek! :smile:

knipmes
4th December 2008, 20:57
Jaco, welkom...


Dankie DOM,

En daardie fossiel is goed versteek! :smile:


en Jesus seg mos


Die koninkryk van die Hemele leg binne-in jou!

groetnis
knipmes