PDA

View Full Version : Hallo

76527829bt
20th December 2008, 07:44
Ek is nuut hier.
Ek hoop nie julle gee om as ek nie aanvanklik saampraat nie.
Ek moet eers oplees voordat ek n bydrae kan maak.
Netnou loop se ek n ding waarvan julle nie hou nie (uit onkunde) en dan slag julle my dalk af! LoL!

Ek stel belang in teologie, maar nie in die konstante gestry daaroor nie.
Ek hoop ek vind n plekkie vir myself hier.
Hannes

Stefanus
20th December 2008, 13:40

Welkom Hannes,

Ons almal is op soek na antwoorde, die priesterdom kan dit nie verskaf nie want hulle kan ook nie meer onderskei tussen die waarheid en fabel nie, as iets nie sin maak nie is dit nodig om ondersoek in te stel en die saak uit te klaar, om daaroor te :fight: gaan geen oplossing gee nie, dus bespreek ons liewer die probleem.

Liefdegroete,
Stefanus