PDA

View Full Version : Koningin van die Suide



Die Ou Man
7th August 2007, 13:02
In Matths 12:14 hou die Farisers vergadering. Op die agenda is die beplanning om Jesus te vermoor. Jesus het hulle egter ontwyk. Die Farisers verteenwoordig die god en die kerk van daardie tyd. Hulle beswaar was dat Jesus en sy dissipels doen wat, ingevolge die godsdiens ler, ongeoorloof is. Hulle het Jesus ook daarvan beskuldig dat hy sy wonderwerke verrig deur Belsebul, die owerste van die duiwels. Jesus is derhalwe deur die kerk beskuldig van Satanisme.

Nadat Jesus die Farisers addergeslag noem, soek hulle 'n teken van Hom.

Die eerste teken sou die opstanding na drie dae wees. Die vergelyking word getref met die verhaal van Jona. Maar dan voeg Jesus die volgende by in vers 42.


Die koningin van die Suide sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want sy het gekom van die eindes van die aarde af om die wysheid van Salomo te hoor, en--meer as Salomo is hier!


The Queen of the South will rise up with this generation at the judgment and will condemn it, because she came from the ends of the earth to hear the wisdom of Solomon; and behold, something greater than Solomon is here.

Vir die wat ore het om te hoor.

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
3rd October 2007, 22:16
Ek soek vir leiding in die voorafgaande waarskuwing in vers 40 waar Jona se verhaal uit die verlede as voorbeeld gebruik is.


Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.

Jona se verhaal is gebruik om te waarsku aangaande wat wel fisies gaan gebeur, naamlik die moord op die Messias. Die verhaal van die koningin van Skeba het ook in die verlede afgespeel. Maar Jesus gebruik ook hierdie verhaal om te waarku op iets wat in die toekoms gaan gebeur. Daardie toekoms is "in die oordeel".

Jona se drie dae in die vis se pens het betrekking op die moord op Jesus en die opstandng. Die enigste rede waarom ons dit met sekerheid kan verklaar, is omdat dit reeds gebeur het. Sou ons die volgende kon verklaar, sonder retrospektiewe kennis van die moord en die opstanding?


so sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees

Die vraag is nou. Gaan daar fisies 'n koningin van die Suide opstaan wat die leerstellings van die toekomstige Fariseers in die oordeel gaan veroordeel (condemn), of het Jesus dit slegs figuurlik bedoel?

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
3rd October 2007, 22:19
Hier volg 'n belangrike visioen. (Uit Stem van n Profeet deur Adriaan Snyman, bl.264)

Op die vooraand van die Rebellie het genl. De Wet en ander oud-stryders en offisiere by Koppies 'n vergadering gehou en ondeneem dat "as Botha en Smuts besluit om Duitswes vir Engeland te verower, dan hys ons die Vierkleur en veg vir 'n Republiek".

Toe sien die Siener n appel rol en toe die appel gaan l, toe is dit n pasgebore meisiekind. Namate ons vorder na n republiek, groei die kind op, totdat sy groot is, n selfstandige vrou (met n bruin tabberd).

Toe is hier, in die Unie, blomme op die geaardheid van een lelie (kleur geel blink) en toe trek hulle op in die lug in en toe l een vrouw met bruin klere op haar zy. Toe staan sy op en loop. Toe kom daar een gedaante van n mens en zeh: Ons het geween, ween julle nou!

Wie is die Vrouw? (Vergeet eers van Adriaan se uitleg. Dit is nie korrek nie.)

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
3rd October 2007, 22:22
Fisies kan 'n appel nie verander in 'n pasgebore meisiekind nie. Die appel is dus simbolies. Kom ons kyk eers na die simboliek van die appel.


[URL="http://en.wikipedia.org/wiki/Apple_%28symbolism%29"[/URL]

Though the forbidden fruit in the book of Genesis is not identified, popular Christian tradition has held that it was an apple that Eve coaxed Adam to share with her. This may have been the result of Renaissance painters adding elements of Greek mythology into biblical scenes. In this case the unnamed fruit of Eden became an apple under the influence of story of the golden apples in the Garden of Hesperides


However, when Christ is portrayed holding an apple, he represents the Second Adam who brings life. This also reflects the evolution of the symbol in Christianity. In the Old Testament the apple was significant of the fall of man; in the New Testament it is an emblem of the redemption from that fall, and as such is also represented in pictures of the Madonna and Infant Jesus.


There are several instances in the Old Testament where the apple is used in a more favourable light. The phrase 'the apple of your eye' comes from verses in Deuteronomy 32:10, Psalm 17:8 Proverbs 7:2, and Zechariah 2:8 implying an object or person greatly valued. In Proverbs 25:11, the verse states, "a word fitly spoken is like apples of gold in settings of silver". In the love songs of the Song of Solomon, the apple is used in a sensual context. In these latter instances the apple is used as a symbol for beauty. The apple appears again in Joel 1:12 in a verse with a sense of profound loss when the apple tree withers.


Apples were once considered to be the food of the gods; if you cut an apple in half crosswise, the center is revealed to be a five-pointed star. Apples and apple trees are symbolic of the guarantee of immortality in Irish tradition, and the apple tree is universally esteemed as a holy tree. The expression "apple of the eye" has biblical origins, and means the pupil of the eye and something or someone that is very precious and in need of protection. (Deuteronomy 32:10, Proverbs 7:2, Lamentations 2:18, Zechariah 2:8)

Keep me as the apple of the eye, hide me under the shadow of thy wings. (Psalm 17:8)


http://img401.imageshack.us/img401/8941/180pxdureradamandevexb9.jpg
Adam and Eve
A classic depiction of the biblical tale showcasing the apple as a symbol of sin.
Albrecht Drer, 1507; Oil on panel

Die simboliek agter die appel loop deur Jesus na Adam en Eva in die tuin van Eden.

Ons beweeg nou op die terrein van die Wederkoms.

Liefde groete.

Die Ou Man

Die Ou Man
3rd October 2007, 22:26
Wat is die simboliek agter die lelies in Siener se visioen?



The fleur-de-lis, also spelled fleur-de-lys, also called flower-de-luce stylized emblem or device much used in ornamentation and, particularly, in heraldry, long associated with the French crown. One legend identifies it as the lily given at his baptism to Clovis, king of the Franks (466511), by the Virgin Mary.

The lily was said to have sprung from the tears shed by Eve as she left Eden. From antiquity it has been the symbol of purity and was readily adopted.

Die koppeling tussen die Lelie, Maria (Moeder van Christus) en Eva (Moeder van die Adamiete) is vir eeue algemeen aanvaar.

Liefde groete.

Die Ou Man

http://img297.imageshack.us/img297/563/lelieevahw9.jpg

Die Ou Man
25th May 2008, 09:57
Hier volg nog 'n visioen wat lig werp op die kritieke rol van 'n vrouw in Boer geledere.


1926. 10 Jan ≡Die wingerd loot meen geloof.

L 'n tros rp druiwe langs 'n sloot en een wit diamant kom in gesig.

In 1906 het ek 'n wingerd loot van Wes zien oor kom en aan die loot het die tros druiwe gehang. Toe hoor ek 'n stem tot m seh dat ek van water en brood zal lewe tot dat ek van die vruch zal geet het. Toe Kom 'n vrouw mens uit met 'n groot tros druiwe uit in haar hand voor m.

Ons lewe tans van water en brood. (Judo-Christendom = Jahweh aanbidding = Genesis 2:4).

Die wingerd loot verwys na 'n nuwe geloof sonder die Judo verdraaiings (http://wendag.com/forum/showthread.php?t=97) (Genesis 1 = Elohim = God van hemel en aarde). Dit kom uit die weste en het betrekking op die Wysheid van Atlantis (http://wendag.com/forum/showthread.php?t=71)).

Die tros druiwe aan die wingerd loot beteken dat die nuwe geloof vrug dra en dus suiwer is.

Die vrouw hou die sleutel (tros druiwe) en sy bied dit eerste vir die Boer aan. Dit bly egter ons besluit hoe lank ons van brood en water gaan leef.

Wie is die vrouw?

Liefde groete.

Die Ou Man