PDA

View Full Version : Die Moedergod



Arend
30th December 2008, 10:41
DOM verduidelik asseblief vir my met verwysings uit die Woord waar daar verwys word na die Moedergod. Hierdie begrip is vir my vreemd.

Die Ou Man
4th January 2009, 10:16
Arend, ek het vir 'n ruk my wyk verlaat om 'n paar plekke in ons Volksgeskiedenis te besoek.

Lees voorlopig asb hier (http://www.wendag.com/forum/showthread.php?t=15).

Ek vervolg later.

Liefde groete.

Die Ou Man