PDA

View Full Version : Hello in 'n spik splinter nuwe jaar!!!

marline
1st January 2009, 17:42
Hello al julle mense,
ek wens julle almal 'n wonderlike 2009 toe, vol seeninge en wonderlike avonture!! Ek is nuut hier, soos julle kan sien, en is op soek na vele antwoorde.

Ek is al baie veroordeel oor vrae wat ek vra, maar dit lyk darem of dit hier toelaatbaar is.
:ahand_sos:

Julle forum (nou is dit myne ook) :smile: lyk baie interessant, en ek dink ek gaan dit hier baie geniet.

Groete
M

Vicky
1st January 2009, 20:37

Hallo Marline!

Baie welkom by ons! Dieselfde seŽninge word ook vir jou toegewens. :yesnod:

Ons ken die veroordeling waarvan jy praat maar te goed. By ons forum egter, word vrae verwelkom en veroordeling is taboe in ons opregte soeke na die Waarheid.

Ek hoop ons gaan nog lekker lank saam gesels!:smile:

Liefdegroete,
Vicky