PDA

View Full Version : Hallo Almal - Ou Sanna



Ou Sanna
30th January 2009, 17:29
Hallo Almal

Ek wil net eers 'n toets deurstuur en daarna begin skrywe.

Groete

Stefanus
30th January 2009, 18:15
Welkom by ons "Ou Sanna"

Lees gerus die "FAQ" as iets oor die werf onduidelik is, jy kan ook ter enige tyd hier om hulp vra.

Liefdegroete,
Stefanus

Arend
8th February 2009, 20:14
Ek is ook weer terug. Die sprinkane het my skootrekenaar en al my elektroniese toerusting helder oordag uit my huis gedra. Ek het nou eers weer vir my 'n ander een aangeskaf. Ek sal nou weer meer gereeld hier ronddwaal.

Stefanus
8th February 2009, 20:23
Ek is ook weer terug. Die sprinkane het my skootrekenaar en al my elektroniese toerusting helder oordag uit my huis gedra. Ek het nou eers weer vir my 'n ander een aangeskaf. Ek sal nou weer meer gereeld hier ronddwaal.

Welkom terug Arend, ek kan net se ek weet hoe dit voel as mens by die huis aankom en 'n ander het weggedra!

Liefdegroete,
Stefanus