PDA

View Full Version : Joodse Gebod



Ou Sanna
2nd February 2009, 13:54
Hi Almal

Afgelei uit wat ek reeds op hierdie forum gelees het m.b.t. Godsdiens, Die Bybel en die Israeliete dan die volgende interessante gedeelte:

"Ras, Godsdiens en volk is nou so in Sionisme ineengesmelt dat niemand kan s waar die een begin en die ander eindig nie. Noudat hulle besluit het dat hulle 'n "uitverkore" volk is, het die wreld se mees blywende en fantieke etnosentrisme begin - met die afmetings wat politieke Sionisme vandag bereik het."

Benjamin Disraeli het die Jode in 1850 in 'n "essay" as 'n ras beskryf, en hulle "geniliteit" en mag toegeskryf aan die feit dat hulle 'n ingeteelde, homogene afdeling van die mensdom is.

Hier sien ek toe dadelik die Ou Man se aanhaling in die draad: "Wat kom na die Bybel" in pos 1:

Die Joodse Tenakh (Ou Testament) handel uitsluitlik aangaande die wel en we van die Semitiese voorvaders en volg ‘n spesifieke bloedlyn.

Die Boeke van die Tenakh bevat besonderehede van:

• Primitiewe, kultiese bloedrituele en ritueel verbranding van diere deur die Israeliete.

• Massa moord op vroue kinders en babas, geregverdig deur die Israeliete se geloof.

• Die bose praktyk van kinderofferande op groot skaal, geregverdig deur hul geloof.

• Bloedskande, waar volke ontstaan het deur hierdie gruwelike dade.

• En ‘n legio ander gevalle moord, onwelvoeglikheid, bedrog, ens.

Presies net soos DOM uitgewys het; maar ek voel daar is 'n baie dieper ingewortelde agenda uit dit alles en sal vir die meeste niks nuut wees nie - Die ergste vorm van rassisme en wreld oorheersing.
Hieronder nog so 'n bietjie te verduideliking:

Joodse wette beskou rasse suiwerheid as 'n bevel v.d. grootste belangrikheid. Elke Sionis dink aan die Jode in etniese, liewer as godsdienste terme, Sionistiese leiers, modern of chauvinisties, deel die onwrikbare geloof dat die Jode in die mees basiese sin 'n rasse-eenheid is.
Hulle beskou hulleself as die hoogste inkarnasie van Semitisme en spog daarmee dat hulle aan 'n uitgesoekte en meerderwaardige ras behoort (ten spyte daarvan dat meeste Jode vandag van Russiese Khazar, en nie Semitiese oorsprong is nie).

Die betowering van die reinheid van die "Heilige Saad", die geloof in bewustheid om die "meesterras" te wees, brand in die OU TESTAMENT met die fel gloed van die mees fanatieke rassisme van alle tye.

Hierdie geloof in hulle "voorafbestemming" in hulle "uitverkorenheid", het 'n intense rassetrots in die Jode ontwikkel. Dit lei daartoe dat hulle nie-Jode minag, hulle selfs haat, wanneer patriotiese oorwegings tot geloofsgevoel oorgaan.

Die oorerflike vesels van elke Jood se bestaan is die afgelope tweeduisend jaar met sy ras se tweeledige "doelwit" deurweek; om die Christelike beskawing te verdring en Israel as die heersende mag te vestig.
"HULLE WETTE MOET VAN SION UITGAAN!"

Hierin l die antwoord vir my van baie waarvan Die Ou Man verwys het en die terug geskrewe ophewing van Israel se Heer (YHWH) tot die ALMAGTIGE GOD van almal in die Bybel.

Geslagte in die ghetto het die Jode geleer dat daardie rassewette wat hulle as 'n "nasie" bymekaar gehou het, hulle ook daartoe in staat stel om die meesters van alle nasies te word.

Dit klink vir my baie na "Wreld oorheersing, een wreld regering, een wreld geldeenheid en een wreld godsdiens?????Die meerderheid van bankiers wreldwyd is Jode en deur hulle (die rykste families ter wreld) ook die kommunisme tot stand gebring.

Later gaan ons voort

Groete