PDA

View Full Version : Avatars



Leesnet
8th February 2009, 21:15
Eksien darem baie fleur-de-liue en tempelier kruise hier?!

Stefanus
8th February 2009, 21:30
Hello Leesnet,

Gaan kyk gerus na die volgende: Volksimbole (http://www.wendag.com/forum/forumdisplay.php?f=11),
Onder die sal jy die "LELIE - Fleur-de-lis" en ook die "WENKRUIS" te lese kry, dalk sal die jou vrae beantwoord.

Liefdegroete,
Stefanus