PDA

View Full Version : Hi almal



Saartjie
16th February 2009, 08:15
Hi ek is nuut hier.... hoop ons gaan lekker gesels!

Mag julle 'n geseende week he!

Groete

Saartjie

Die Ou Man
16th February 2009, 08:52
Welkom Saartjie.

Die ou Duitse Emperiale Vlag?

Stefanus
17th February 2009, 21:42
Welkom hier by ons Saartjie.

Saartjie
23rd February 2009, 12:33
Hehe nee ek moes 'n flag kies toe ek gerigestreer het en toe kies ek daai ene :tongue_1:

knipmes
23rd February 2009, 20:52
Welkom Saartjie, lees graag jou bydraes...

groetnis
knipmes