PDA

View Full Version : Wiele!!!!



Luther
29th March 2009, 12:15
Ek is nuuskurig, ek ry met bakkies, 'n Landcruiser 4.2 toyota 3liter mooi gemaak 2.5 plaasbakkie, waarmee ry julle?

marline
29th March 2009, 14:46
op hierdie paaie van ons kan jy net 4 X 4's ry!!! Ons nr plaat is nie verniet MP nie. (Many Potholes) :redface:

marline
11th April 2009, 21:01
http://i725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/th_staker1.jpg (http://s725.photobucket.com/albums/ww255/Marlinev/?action=view&current=staker1.jpg)