PDA

View Full Version : Luther se Kampvuur



Luther
28th March 2009, 18:06
Luther is getroud

Luther
29th March 2009, 12:05
Ot Post, dankie Stefaans julle kon my op baie rede geban het, ek maak baie keer of ek droogmaak, die OM het dit agtergekom, dalk is hy slimmer as ons, dalk nie

Om eerlik te wees ek en Karin is op ons datum getroud, dankie vier daai klokkies

Ou Man ek het 'n Kopie van jou geloof gemaak en vir 'n vriend gegee, dankie, jy het net een fout gemaak

DIT MOET JOU GELOOF AAN DIE BEGIN VAN JOU BOODSKAP WEES

Luther
29th March 2009, 22:07
My vriendin se dogter is 'n IT, ek het haar pa gehelp, as jy verstaan wat ek bedoel


Ons wil ook jou forum soos Lets s'n maak

Net 'n bietjie beter

Mag ons maar?

Die Ou Man
1st April 2009, 20:57
Informele en "onwillekeurige" gedagtes.

Die skrywers geniet vrywaring teen hulself en hul eie gewete!

Luther
1st April 2009, 21:04
Informele en "onwillekeurige" gedagtes.

Die skrywers geniet vrywaring teen hulself en hul eie gewete!

Jou agterstewe, jy is in vasgevange jy moet kom kamp by jou vriend, se waar ek hoop jou 4x4 kan jou daar bring

Ongelukkig naby Noord-Kaap, Wes-Kaap ook Ok

Die Ou Man
1st April 2009, 21:11
Luther, waar is jul trou kiekies?

Ek wil sien hoe die Prins van Traval op sy mooiste dat lyk.

Liefde groete.

Die Ou Man

Ns.

Ek het 'n "boggerob" veroorsaak. Ek het 'n paar van jou poste hierheen verskuif maar dit het verdwyn. Miskien kan Stefanus help.

Luther
1st April 2009, 21:12
Ek dink nog baie van jou, van my kampvuur kan ek jou baie leer

Luther
1st April 2009, 21:19
Luther, waar is jul trou kiekies?

Ek wil sien hoe die Prins van Traval op sy mooiste dat lyk.

Liefde groete.

Die Ou Man

Ns.

Ek het 'n "boggerob" veroorsaak. Ek het 'n paar van jou poste hierheen verskuif maar dit het verdwyn. Miskien kan Stefanus help.

My trou fotos sal jy beslis sien

Dankie dat jy gevra het

Ek het beslis die mooiste vrouw en ons beplan 'n kind


Ek gaan fotos plaas

Jy Is die eerste wat dit sal sien

Luther
1st April 2009, 21:29
Luther, waar is jul trou kiekies?

Ek wil sien hoe die Prins van Traval op sy mooiste dat lyk.

Liefde groete.

Die Ou Man

Ns.

Ek het 'n "boggerob" veroorsaak. Ek het 'n paar van jou poste hierheen verskuif maar dit het verdwyn. Miskien kan Stefanus help.

My vriendin is 'n IT ek het haar laat leer, sy moet ons maar help. hehehehehe

Baai

Luther
1st April 2009, 21:37
Luther, waar is jul trou kiekies?

Ek wil sien hoe die Prins van Traval op sy mooiste dat lyk.

Liefde groete.

Die Ou Man

Ns.

Ek het 'n "boggerob" veroorsaak. Ek het 'n paar van jou poste hierheen verskuif maar dit het verdwyn. Miskien kan Stefanus help.

Vriendin het hierdie Fotos gesien, sy se dit lyk prefek, ons kan dalk die fotos wys, ongelukkig lyk ek soos 'n Boer en Karin soos 'n Boerin, ek kan die fotos pos

Die Ou Man
1st April 2009, 21:38
Wendag behoort aan Stefanus.

Ek is, soos jy 'n gas hier.

Wat IT aanbetref is ek blatant onnosel. Ek het so pas drie van jou poste sonder bedoeling die niet in gestuur met die druk van 'n sleutel.

As jy IT wil praat moet jy my vermy en met Stefanus praat.

Liefde groete.

Die Ou Man

Stefanus
1st April 2009, 22:01
Ek het 'n paar van jou poste hierheen verskuif maar dit het verdwyn. Miskien kan Stefanus help.

Jammer die het ongelukkig spoorloos verdwyn, niks te redde daarvan nie.

Liefdegroete,
Stefanus

Vicky
2nd April 2009, 12:43
Vriendin het hierdie Fotos gesien, sy se dit lyk prefek, ons kan dalk die fotos wys, ongelukkig lyk ek soos 'n Boer en Karin soos 'n Boerin, ek kan die fotos pos

Nou toe dan Luther, moenie ons so lank laat wag nie! Ek brand al van nuuskierigheid!

O ja, baie baie geluk met julle pragtige dag! Dra asb ook my gelukwensing aan Karin oor. :smile:

Luther
2nd April 2009, 15:51
Gaan vanaand dit kry, behoort dit more te pos:rolleyes:

Luther
2nd April 2009, 15:59
Luther, waar is jul trou kiekies?

Ek wil sien hoe die Prins van Traval op sy mooiste dat lyk.

Liefde groete.

Die Ou Man

Ns.

Ek het 'n "boggerob" veroorsaak. Ek het 'n paar van jou poste hierheen verskuif maar dit het verdwyn. Miskien kan Stefanus help.

Ek raak so kwaad as iemand Traval skryf, dit is Trawal, jy was dan al selfs nie eens 50meter van my af nie, nou hoe sou jy dan nie die naam van my geboorteplek ken nie, ou helkoeel:biggrin: