PDA

View Full Version : Trawal

Luther
25th April 2009, 14:54
Dorpie gestig? in die 1833, Clanwilliamdam was deel van die depressieplan 1933 , manne het met kaalvoete en vlenterklere die dam begin, die regering betaal blanke werkers wer hulp

Trawal

Ons begin trapwalle bou, trawal kry sy naam, trappe soos ons probeer om groente te plant, die trappe le nog hier

Luther
25th April 2009, 17:04

Google Trawal

Luther
25th April 2009, 17:15
Stefanus, wil jy my nie help?

Ek was in Laerskool Trawal

Google is jou vriend!

Die Ou Man
26th April 2009, 20:59
http://img210.imageshack.us/img210/3021/trawal.jpg (http://img210.imageshack.us/my.php?image=trawal.jpg)

Luther
1st May 2009, 14:17
http://img210.imageshack.us/img210/3021/trawal.jpg (http://img210.imageshack.us/my.php?image=trawal.jpg)

Pragtig, nou weet ek dat u in Trawal gewees het:biggrin:

Luther
1st May 2009, 14:28
Jy is oubaas een voor

Luther
1st May 2009, 14:40
My Tonnels le by!!!!!!!!Trawal

Luther
9th May 2009, 15:27
Ek wil graag my plaas hier wys, daar is sekeres wat dink ek is 'n flentergat boer.

Ek wil aan julle bewys dat ek 'n windgatboer is.

Luther
10th May 2009, 15:23
My plaas is te koop teen 2.5 miljoen

Hel se goeie koop

Ek wil aftree

Luther
10th May 2009, 15:28
Ek wil graag my plaas hier wys, daar is sekeres wat dink ek is 'n flentergat boer.

Ek wil aan julle bewys dat ek 'n windgatboer is.

Ou Man jou kamera het skeef geneem:confused: