PDA

View Full Version : Christendom en godsdiens



Skottie
2nd July 2009, 09:27
Die volgende stellings is my eie ontdekkings gemaak deur die smeltkroes van leuens en "mind control". Gelukkig is ek nou verlos daarvan.

Die christendom is 'n mensgemaakte godsdiens om die mens te beheer. Gaan kyk maar na die "Protocols of the Brothers of Zion". Ook in afrikaans beskikbaar.

Wat verstommend is die bome en plante en diere hou nie nagmaal sodat hulle sondes vergewe moet word nie. Maar die mens moet nagmaal hou. 'n Tiende moet gegee word.

Ek glo die ware boek van die Skepper bestaan, maar ek daar is al 77,000 woorde vervang in die huidige bybel.

As ek nie 'n christen is nie is ek 'n uitgeworpene. Iemand moet my help om te verstaan wat is 'n wedergebore christen of 'n gerihabiliteerde christen.

God se ons is Sy asem, hoe kan ek dan sondig wees????

Ek stop maar eers hier. Sal weer vervolg.

Skottie

Stefanus
2nd July 2009, 23:01
Die christendom is 'n mensgemaakte godsdiens om die mens te beheer. Gaan kyk maar na die "Protocols of the Brothers of Zion". Ook in afrikaans beskikbaar.



Is die volgende: THE PROTOCOLS OF THE LEARNED ELDERS OF ZION (http://www.wendag.com/przion/przion1.htm) die waarna jy verwys?

Liefdegroete,
Stefanus


http://www.wendag.com/przion/przion1.htm

knipmes
6th July 2009, 20:23
... 'n mensgemaakte godsdiens... Wat verstommend is die bome en plante en diere hou nie nagmaal sodat hulle sondes vergewe moet word nie... God se ons is Sy asem, hoe kan ek dan sondig wees...

Skottie,

Baie interessante siening, en heel gepas ook, daar is baie baie mense wat soos jy voel en dink, so wees nie alleen nie.

Onthou dat daar is 'n baie duidelike verskil tussen godsdiens wat mens gemaak is, en GELOOF wat reeds daar was tussen jou en jou Skepper as band in die "nie siende" wat jy as fisiese mens moet "ontdek" as te ware (sonder om wedergebore te wees soos die Christene voorhou). Met ander woorde jy moet die vleeslike en alles wat dit behels oorkom en beheer om uit eindelik by die spirituele (band) wese wat jy is wat van God af kom te kan herken en mee as aardmens te kan vereenselwig. Godsdiens en gepaardgaande dogma's lei jou juis weg daarvan...

groetnis
knipmes

Skottie
7th July 2009, 14:56
Is die volgende: THE PROTOCOLS OF THE LEARNED ELDERS OF ZION (http://www.wendag.com/przion/przion1.htm) die waarna jy verwys?

Liefdegroete,
Stefanus



Korrek. Dankie Stefanus.

schalk
30th September 2010, 13:36
Tog is baie van die vleeslike iets wat mens kan of moet ervaar om daardie rypheid in die geestelike te bereik. Die slypskool van die lewe !:105::105: